Kammaland Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kammaland Estate is ’n vakansie-oord sowat 20 km buite Naboomspruit. Dié oord bied gerieflike verblyf in ’n ontspanne, informele atmosfeer.

Verblyf word in 3 en suite-kamers gebied. Elke en suite-kamer is ingerig vir basiese selfsorg met ’n yskas en mikrogolfoond, en elke chalet het ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond en stoof. ’n Ligte ontbyt of ontbytgraan en beskuit, asook koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Elke kamer het beddegoed, badhanddoeke, seep, sjampoe, ’n waaier, en ’n TV met SABC en eTV. Geen alkohol word op die perseel bedien nie.

Die oord bied ’n swembad en braaigeriewe en doendinge sluit voetslaan en voëlkyk in. Gaste kan die Lalele Krokodilplaas besoek, die Bouncy Croc Waterpark, Euphoria gholfbaan, kabelkarre, waterpark, spa en Legends gholfbaan en restaurante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kammaland Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za