LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kampfontein Gasteplaas | LekkeSlaap
+16

Kampfontein Gasteplaas

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Kampfontein Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sane R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sane R
Besigheidsreis

Uitstekende diens en gasvryheid. Die kos was heerlik, en meer as genoeg. Sal Kampfontein aanbeveel.

Sien sterre.

Pieter O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Gesin met klein kinders

Juweel in die Karoo.

Ons het na 14h00 op 'n Sondag daar aangekom, en al die winkels was klaar toe in De Aar, die gasvrou Ronell en haar man PJ, was so vriendelik en het ons bederf met braaivleis en wildsvleis uit hul jagplaas se yskaste. Kinders kon lekker baljaar in die swembad en uitrus na die lang rit in die kar, ons sal elke jaar hier oorstop.

Elizabeth N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Gesin met klein kinders

Netjies verblyf vir oornag op pad kus toe.

Netjiese, skoon kamers en baie lekker ontbyt.

Nicole J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nicole J
Besigheidsreis

Uiters teleurstellend, nie waarde vir geld nie.

Ek is vreeslik lief vir die Karoo en kuier gereeld in die Noord-Kaap vir besigheid. Ek voel Kampfontein het nie daai Karoogasvryheid vir my gebied nie. Dit word gelys as luukse akkommodasie maar dit was alles behalwe. Glad nie wat ek verwag het vir die prys nie. Ons het elders blyplek gekry.

Magnus P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magnus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig.

Baie skoon en netjies, die vierbeen-wagte is alles! Baie dankie vir 'n kort maar lekker nagrus!

Lisa G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable

Quiet and peaceful accommodation with friendly and helpful staff.

Charl N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en lekker.

Nie baie gehou van die geweerskote naby die opstal wat skielik na son onder geklap het gedurende ons eerste aand nie. Andersins baie lekker gebly.

Jan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Baie vriendelike ontvangs en uitstekende diens ontvang!

Jo-ann T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-ann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karroo ervaring!

Netjiese kamers, heerlike koffie en ander bederfies. Ontbyt baie lekker, vars gemaak, verskeidenheid. Mooi tuin. Lekker mense!

Sanett U - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanett U
Gesin met klein kinders

Wonderlike, vriendelike mense en plek.

Dis 'n lieflike plek met baie gawe eienaars. Hulle het regtig baie moeite gedoen en ons baie gehelp. Ontbyt was heerlik!

Hennie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plaasatmosfeer.

Baie netjiese kamers met alles wat nodig is. Goeie sekuriteit. Etes was heerlik. Verf in badkamer het onderhoud nodig.

Gertrud T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrud T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net fantasties!

Vriendelike gashere! Puik kamers! Smaaklike etes in 'n aangename ontspanne atmosfeer! Mooi omgewing! En oulike honde!

Ryan D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan D

Fantasties.

Groepie sal weer Lamberts toe gaan as hulle weer by Kamfontein kan oornag.

Hanelie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, netjies en skoon.

Ons het net oornag maar dit is definitief die plek vir 'n moeë reisiger. Net 1 probleem: omdat ons nie vroegtydig ingelig is dat ons vroeg al moet bespreek vir aandete nie, was daar nie vir ons kos nie. Ons het eers na 15h00 daar aangekom en moes toe in De Aar gaan eet. Kan dit definitief aanbeveel.

Jan D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Enkelreisiger

Clean, neat and very quiet.

Would stay here again at a later stage.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampfontein, , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4NDdjMmI1LTgzNjgtNGQ0My04NjNmLWM2ZGE2MzRmMjc4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Kampfontein Posbus 234 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.725027777778 24.070027777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!