LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kamsa Royal Guest House | LekkeSlaap
+97

Kamsa Royal Guest House

Gastehuis
Deluxe
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ons is troeteldiervriendelik - stel ons in kennis van jou voorneme om troeteldiere saam te bring wanneer jy bespreek. Ons versoek eienaars om geskikte beddegoed, hok ens. vir hul troeteldiere saam te bring. Koste kan van toepassing wees. Ons behou die reg voor om enige tyd troeteldiere te weier. Kamsa Royal Guesthouse handhaaf 'n streng rookbeleid. Enige gaste wat in die gastehuis rook, word beboet met R150 en sal gevra word om onmiddellik te vertrek. Daar is aangewese rookareas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Royal Touch
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed, 'n privaat sitkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ons is troeteldiervriendelik - stel ons in kennis van jou voorneme om troeteldiere saam te bring wanneer jy bespreek. Ons versoek eienaars om geskikte beddegoed, hok ens. vir hul troeteldiere saam te bring. Koste kan van toepassing wees. Ons behou die reg voor om enige tyd troeteldiere te weier. Kamsa Royal Guesthouse handhaaf 'n streng rookbeleid. Enige gaste wat in die gastehuis rook, word beboet met R150 en sal gevra word om onmiddellik te vertrek. Daar is aangewese rookareas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Neptunestraat 165, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa899932eb9e1cc328cc986f5ff89eefba09673a10d52e7ff2dd3bb3087f4e36f741eb7060442a038e8c28dd69b7db6b96923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 1 5 1 2 165 Neptune Street Waterkloof 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.808479508579 28.244913759524
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!