Kango 25
Opsomming van Resensie
Susan B - Jul 2022
Gemiddeld
Dit was fantasties. Ons sal beslis weer kom.
Natasia N - Jun 2022
Gemiddeld
Alles in een.
Sandra V - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik en rustig.
Willie S - Feb 2022
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier.
Cornelia S - Feb 2022
Gemiddeld
Baie gerieflike verblyf.
Ohna W - Feb 2022
Gemiddeld
Die verblyf is fantasties toegerus en baie lekker sentraal.
Gerrit R - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier dankie en ons sal weer daarvan gebruik maak.
Fanie S - Des 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Kliëntediens was wonderlik.
Alouette G - Okt 2021
Gemiddeld
Baie oulike huisie met alles wat jy nodig het.
Leandri B - Sep 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld en wonderlike mense.
Hilda C - Jul 2021
Gemiddeld
Huislike veilige atmosfeer en lekker by die see.
Heide B - Jul 2021
Gemiddeld
Heerlike kuier, naby die see, al die restaurante & die swembad.
Andre V - Jun 2021
Gemiddeld
Perfekte wegbreekplek selfs net vir 'n naweek.
Vicky W - Mei 2021
Gemiddeld
Baie lekker gekuier saam met my susters rustige omgewing, goeie akkommodasie. Alles mooi ingerig en netjiese akkommodasie en gawe hulpvaardige gasheer en gasvrou sal defnitief weer daar kuier. .
Willie S - Mrt 2021
Gemiddeld
Uitstekende ligging, stapafstand na strand en winkels.
Vaughn D - Feb 2021
Gemiddeld
Wonderful stay.
Salomé O - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking. Stapafstand vanaf strand en sentrum.
Laetitia W - Nov 2020
Gemiddeld
Ons is baie vriendelik verwelkom en was op die hande gedra. 10 uit 10 vir gasvryheid.
Hilda C - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaar en sy vrou.
Hannie J - Nov 2020
Gemiddeld
Baie goed toegerus, netjies en skoon.
Yolande U - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike wegbreek naweek
Ismail S - Okt 2020
Gemiddeld
Tuis weg van die huis
Louise S - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlike plekkie, sal vir enigeen aanbeveel
Danie G - Sep 2020
Gemiddeld
Rustige omgewing en vriendelike mense.
Christelle V - Sep 2020
Gemiddeld
Beslis n weer kuier werd!
Rudie V - Sep 2020
Gemiddeld
Pleasant, relaxing and comfortable. Landlord extremely helpful and friendly. Lovely people.
Johan C - Aug 2020
Gemiddeld
Awesome!
Lee-roy M - Aug 2020
Gemiddeld
Peaceful, safe and neat.
Lees meerMariette S - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjies en stil area.
Ineke K - Jul 2020
Gemiddeld
Pragtige plek, super gawe mense en als wat jy wil hê en nog meer!
Denice T - Feb 2020
Gemiddeld
Was heerlik. Oom en tannie is baie vriendelik.
Maggie D - Feb 2020
Gemiddeld
Het baie lekker gebly, Die oom en tannie baie vriendelik en help as daar probleem is. Sal weer gaan kuier enige tyd.
Werner V - Feb 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld en goeie ligging.
Leone D - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik gekuier, baie gerieflike verblyf met perfekte ligging.
Coreen G - Jan 2020
Gemiddeld
Net aand oorgeslaap.
Madeleine V - Des 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Ona G - Des 2019
Gemiddeld
Uitmuntende waarde!
Isabel D - Des 2019
Gemiddeld
Dit was waarde vir geld met goeie kliëntediens.
Esther S - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlike, rustige kuier.
Yolanda B - Nov 2019
Gemiddeld
Nie weer nie.
Andries M - Nov 2019
Gemiddeld
Dit was lekker.
Jacques P - Nov 2019
Gemiddeld
Het baie lekker gebly en baie rustig gewees.
Morne H - Okt 2019
Gemiddeld
Droomvakansie.
Mthandazeli W - Okt 2019
Gemiddeld
The room is wonderful.
Natasha K - Sep 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly.
Herman H - Aug 2019
Gemiddeld
Lekker warm geslaap en gestort.
Riette M - Jul 2019
Gemiddeld
Aangenaam verras.
Michiel F - Jul 2019
Gemiddeld
Ek het baie lekker gebly en sal in toekoms weer daar gaan bly. Kango 25.
Michiel B - Jul 2019
Gemiddeld
Presies wat ons nodig gehad het!
Dietrich S - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlike seevakansie in die winter.
Elna V - Jun 2019
Gemiddeld
Vriendelik eienaars. Beslis waarde vir geld.
Ernita V - Mei 2019
Gemiddeld
Gasvryheid en verblyf is uitstekend.
Allan C - Mei 2019
Gemiddeld
Very comfortable and well situated.
Roderick C - Mei 2019
Gemiddeld
Nie wat ek verwag het nie.
Warren W - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker en ons het sommer eietyd tuis gevoel!
Esther V - Apr 2019
Gemiddeld
Perfekte ligging, loopafstand van alles.
Marius K - Apr 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon, met als wat ons benodig het.
Erik V - Apr 2019
Gemiddeld
Die verblyf was uitstekend. 5 sterre vir al die vriendelikheid en ons ontvangs met ons aankoms.
Hendrik D - Apr 2019
Gemiddeld
Gerieflik, bekostigbaar en vriendelike, behulpsame eienaars.
Dietrich S - Apr 2019
Gemiddeld
Stilte weg van die stadsgejaag en stapafstand van als.
Morne H - Mrt 2019
Gemiddeld
Ongelooflik lekker en waarde vir geld.
Lees meer- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kangolaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom