Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kango Gastehuis

Gastehuis
Gastehuis
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is ideaal vir 'n groep of gesin van 8. Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die 2 badkamers het elkeen 'n stort. Linne en handdoeke word vir u gerief voorsien. Dit is toegerus vir selfsorg, die kombuis beskik oor 'n stoof en oond, 'n yskas, 'n vrieskas, eetgerei en breekware en 'n eettafel. Die sitkamer het 'n TV en 'n binnebraai-area. Daar is buite braaigeriewe ook beskikbaar en hout word op die plaas verkoop.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie, omdat daar skape op die plaas is.
Hout kan op die plaas gekoop word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendragt Plaas, Net langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16794d0f049643669b6b18cd67f89d9dd6443d1da22708ac4b7c55282419d6f03c2b1e2b2e8388c6fad988cb8008e7bc630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 Farm Eendrag Off the R318 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634897136607 19.866518896306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem