LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaniklani Guest Apartments | LekkeSlaap
+23

Kaniklani Guest Apartments

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Kaniklani Guest Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sanet W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenhede was netjies.

Eenheid was goed ingerig, maar bietjie stowwerig. Die badkamer in die eenheid se stort dink ek net hou 'n gevaar in vir 'n "val en seerkry". Ek sal nie die eenheid weer bespreek nie. Gasheer en gasvrou was baie baie aangenaam en vriendelik.

Christo F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo F
Gesin met tieners

Rustig en netjies.

Badkamer het 'n trappie wat potensieel gevaarlik kan wees a.g.v. posisie waar dit geleë is.

Koos S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid het alles gehad wat ons benodig het.

Die eenheid was goed toegerus veral in terme van lugversorging en TV. Die foto van die eenheid is realisties en ons het geen addisionele behoeftes gehad nie.

Jana N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig toegerus en die vriendelikste diens.

Kaniklani was soveel meer as wat ons verwag het. Die woonstel is volledig toegerus en die diens is só vriendelik. Van elke dag 'n skoon braai, 2 lugverkoelers om die hitte te oorwin, tot vars vrugte uit die tuin - daar is nie beter waarde vir geld nie! Baie, baie dankie Oom Houghie en Tannie Adri.

Alecia O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia O
Saam met vriende

Min moeite, veilige oornagverblyf.

Sien sterre.

Sybil J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybil J
Gesin met klein kinders

Netjies en baie vriendelikheid

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom. Die dame het lekker yskoue waatlemoen in die yskas vir ons gehad en solank die aircon aangesit. Die plekkie was baie gerieflik en netjies en ek beveel Kaniklani aan vir enige reisiger.

Dez En Barbara R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dez En Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Dit was 'n goeie plek on te oornag.

Leon V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Gesin met tieners

Rustig.

Oom Houghie en Tannie Adri het ons vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Kan die verblyf sterk aanbeveel.

Linda V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim.

Adri was baie behulpsaam en verblyf was skoon en ruim.

Magda D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met vriende

Awesome.

Baie netjiese plek. Adri is baie vriendelik.

Janet V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot en gasvry!

Die oom en tannie was vreeslik vriendelik. Fantasties ingerig vir selfsorg en huge! Sal beslis weer daar oorbly as ons ooit weer deur Kakamas gaan. Kan beslis aanbeveel! Waarde vir geld!

Nickoleen C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickoleen C

Wonderlik.

Was 'n wonderlike ervaring. Sal verseker weer daar oorbly.

Maliske V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliske V
Saam met vriende

Baie netjies en skoon, alles wat benodig word plus ekstra bederfies soos sap, joghurt, beskuit.

Sien gerus die sterre.

Barbara C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Net een voorbehoue: Ek was saam met vriende wat ek toe nie baie goed geken het. Die badkamerfasiliteite is in die middel van die blyplek, net agter 'n gordyn. Enige aktiwiteit agter die gordyn is baie publiek.

Mariaan K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike oornagplek na 'n lang dag se reis!

Dit is 'n veilige en rustige plekkie. Die badkamer was silwerskoon en die bedlinne kraakvars! Die jogurt en sap in die yskas was 'n heerlike verrassing! Die gasvrou het ons hartlik ontvang en was baie behulpsaam met inligting omtrent die omgewing. Ek kan Kaniklani aanbeveel, want daar is sowaar niks om oor te kla nie!

Cornie S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent and the most friendly couple running the guest house. We returned after Garies for two more nights. We recommend Kaniklanie to all in Kakamas.

Sakkie D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie D
Gesin met klein kinders

Motorhuis verblyf.

Die mense is die hele tyd buite as jy buitekant kom. Die toilette se drein pype is by die voorstoep. Die reuk is oorweldigend en dis agter by die mense se huis hulle kyk die hele tyd op jou. Geen privaatheid.

Carla V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carla V
Enkelreisiger

Swak!

Swak verblyf. Glad nie waarde vir geld nie. Lugversorging was buite werking en die stort was vuil. Wat 'n teleurstelling. Het eerder besluit om nie te oornag nie siende dat die plek glad nie op my standaard was nie.

Bets B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Bets B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Dis agter in iemand se erf. Uitsig is persoonlike afvalmateriale. Definitief nie aanbeveel vir iemand nie. Mense was vriendelik.

Kaniklani Guest Apartments's terugvoer

Dis heeltemal reg. Die woonstelle is agter in iemand se erf en Adri is definitief baie vriendelik. Dis die eerste wat iemand kla oor die uitsig en ons neem dit definitief ter harte. Ons neem ook kennis van die klagte dat die stort nie skoon is nie alhoewel Adri self dit uitwas na iemand oorgeslaap het - asook ook dat die lugversorger nie vir jou gewerk het nie. As iemand ons vra dan help ons graag - Of dit alternatiewe akkommodasie is of al is dit net om die lugreëling op "heat" te sit of om 'n plan te maak sodat 'n gas nie nodig het om grimering aan 'n wit handdoek af te smeer nie.
Baie dankie vir die terugvoering.

Kaniklani Guest Apartments
Bantseke M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bantseke M
Gesin met tieners

Nice place with homely atmosophere.

It was a nice place to sleep. It is particularly good for family outing as meals can be prepared and family is not separated.

Kaniklani Guest Apartments's terugvoer

Thank you Bantseke
I am glad you guys enjoyed your stay at KaniKlani in Kakamas.
Thank you very much for the kind words and we hope to see you again in the future.
Warmest regards
Gert & Adri

Kaniklani Guest Apartments
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 11, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExYzk4MmMzLTNlNmMtNDk1OC04ZTkwLTRkZGJhMzA5NTExYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 11 5th Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.774073946301 20.61393922209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!