LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaniwari | LekkeSlaap
+8

Kaniwari

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Kaniwari is in Leeupoort Vakansiedorp, ’n selfsorghuis wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied.

Die huis het 2 slaapkamers wat dubbelbeddens het en die badkamer met ’n stort deel. Daar is 2 enkelmatrasse in die sitarea en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan, maar daar is nie 'n TV nie.

Die huis lei na ’n onderdakstoep wat oor die koue swembad uitkyk. Daar is ’n buitebraai-area, ’n boma en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Leeupoort Vakansiedorp bied die geleentheid om wild en verskeie voëlspesies te sien, en gaste kan fietsry, drag, stap of wildritte in die reservaat geniet. Die dorp het gemeenskaplike swembaddens, ’n winkel, drankwinkel en 'n restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaniwari sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8s5apoCRNoqSyDinMzeoKGSp4ZNoeCLXEk33SVah1v0SUlNCAz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 6 persone) Off the R516 Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -24.920427 27.643473
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!