LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kannie Kla Nie | LekkeSlaap
+33

Kannie Kla Nie

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 48A, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kannie Kla Nie bied selfsorgverblyf regdeur die jaar in Stilbaai. Die instansie is net 5 m van die strand af. Laat die golfbreking jou aan die slaap sus.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede: Op-Pi-See en Die Voetpad. Op-Pi-See bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Hierdie woonstel het ook ingeboude braaigeriewe, lieflike see-uitsigte, asook 2 TV's met DStv.

Die Voetpad het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 5 gaste. Die eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer, kombuis en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n buitebraai-area en troeteldiere is welkom.

Verder is daar ook parkeerplek in die skaduwee.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Kannie Kla Nie
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Waterkantstraat 48A, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kannie Kla Nie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 48A, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJrZjuNJgzTKz175tgRwDr7mpECmhyvTdEnyOFB7JTVV5HUD2PA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 5) 43 5 1 5 48A Waterkant Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.380168593858 21.421805620194
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!