Kannie Waggie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kannie Waggie is 'n knus eenheid in die Breede River Lodge in die kusdorpie, Witsand, by die Breederiviermonding. Witsand is 'n goeie visvangarea en is 'n gewilde bestemming vir vlieërbranderry en seilplankry.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n kombuisie wat basies vir selfsorg toegerus is met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, potte en panne.

Die Breede River Lodge het 'n gemeenskaplike braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Kannie Waggie sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kannie Waggie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za