Kanon Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kanon Hotel is in Jacobsdal geleë en bied aan gaste 4 kamers om van te kies.

Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad, en daar is lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Drie van die kamers het dubbelbeddens en die die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Let asb. daarop dat rook verbode is in die kamers.

Die hotel het 'n restaurant wat heerlike etes bedien, sowel as 'n kroeg waar gaste 'n drankie aan die einde van die dag kan geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kanon Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]