Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaoko Bush Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Kaoko Bush Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Roderick J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie sleg nie, baie vriendelike diens.

Die lodge is regtig afgesny vanaf die buitewêreld. Ek dink vir die prys, het het ek meer verwag. Ek moes letterlik betaal vir als. Dit is 'n bush lodge. Ek moes betaal vir hout. Ek het gedog vir die prys, sal wasgoedgeriewe ingesluit wees in die prys, ek moes daarvoor ook 'n ekstra R100 betaal, en dit nadat ek reeds 500 km afgelê het om net daar uit kom. So definitief het ek 'n probleem met dit gehad. Aandete was skraps. Het 'n buffet verwag. Aandete was vir my in bord geskep. Aan die positiewe kant, dit was regtig lekker stil en rustig en jy kon weer jouself vind in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, vriendelike en behulpsame personeel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaoko Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Kaoko Bush Lodge
Melanie L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie L
Saam met vriende

Vriendelike diens. Goeie verblyf op pad na Etosha.

Vriendelike diens en goeie oornagverblyf op pad na Etosha of die noorde van Namibië.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalberg Erf 190, Kamanjab, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXfC4QDLYAFFyLcfxaBBQqUMeIklJ7rLJNn15WntL2php42ZAqr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 190 Vaalberg Lot Kamanjab 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.574755246511 14.844365895833