LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kapama Private Game Reserve - Kapama Karula | LekkeSlaap
+18

Kapama Private Game Reserve - Kapama Karula

Wildsplaas
Kapama Karula: Superior Suite
Vanaf R12 180
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die superieure suites beskik elk oor 'n en suite-badkamer met 'n binne- en 'n buitestort, 'n dubbelwasbakeenheid en 'n bad. Elke suite het 'n yskassie met 'n verskeidenheid goeie wyne en sjampanje, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n kluis, 'n internasionale kragprop, 'n WiFi-verbinding en 'n iPod-koppelstasie. Om gaste se gerief en gemak te verseker het elke suite 'n telefoon, 'n plafonwaaier, lugversorging en 'n gas-kaggel om jou warm te hou op daardie koue winteraande. Die superieure suites het glas-skuifdeure sodat jy onbelemmerde uitsigte oor die Klaserierivier kan geniet. Elke suite het ook sy eie dekarea buite met 'n volgrootte-swembad en luierstoele waarop gaste kan ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die noordelike grens van die Kapama Privaat Wildreservaat grens aan die Eastgate-lughawe. Sodoende kan gaste maklik vervoer word na die Kapama lodges in die wildkyk-voertuie. SA Express het daaglikse vlugte vanaf OR Tambo Internasionaal in Johannesburg en gereelde vlugte vanaf Kaapstad Internasionaal na Eastgate-lughawe naby Hoedspruit. Daar kan om en by 70 passasiers per vlug akkommodeer word. Tariewe sluit die volgende uit: telefoonoproepe, geskenkwinkel-aankope, spa-behandelings, wasgoed, kroegrekening, produkte in die yskassie en skemerkelkies. Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Kinders tussen die ouderdom van 0 - 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen die ouderdom van 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Doendinge sluit die volgende in: Boswandelinge (Ingesluit by die tarief). 'n Safari-rit op 'n olifant se rug. Interaksies met die olifante. Wildritte (Ingesluit by die tarief). Warmlugballonvlugte. Foto-safari's. 'n Romantiese aand onder die sterre. Besoek die bedreigde spesies-sentrum.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kapama Karula: Superior Family Suite
Vanaf R18 130
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die superieure gesin-suites beskik elk oor 'n en suite-badkamer met 'n binne- en 'n buitestort en 'n bad. Elke suite beskik oor 'n kroegie, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n kluis, 'n WiFi-verbinding en 'n iPod-koppelstasie. Elke suite het 'n telefoon, 'n plafonwaaier, lugversorging en 'n gas-kaggel om jou warm te hou op daardie koue winteraande. Die superieure suites het glas-skuifdeure sodat jy onbelemmerde uitsigte oor die Klaserierivier kan geniet. Elke suite het ook sy eie dekarea buite met 'n volgrootte-swembad en luierstoele waarop gaste kan ontspan. Hierdie gesin-suites het elk 'n oopplan-leefarea wat toegang bied tot die hoofslaapkamer met sy en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer skakel ook met die leefkamer en die kamer kan betree word deur die verbindingsdeur of sy eie ingang. Die kinderkamer is ook en suite en dis toegerus met 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid films en 'n Wii-konsole.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die noordelike grens van die Kapama Privaat Wildreservaat grens aan die Eastgate-lughawe. Sodoende kan gaste maklik vervoer word na die Kapama lodges in die wildkyk-voertuie. SA Express het daaglikse vlugte vanaf OR Tambo Internasionaal in Johannesburg en gereelde vlugte vanaf Kaapstad Internasionaal na Eastgate-lughawe naby Hoedspruit. Daar kan om en by 70 passasiers per vlug akkommodeer word. Tariewe sluit die volgende uit: telefoonoproepe, geskenkwinkel-aankope, spa-behandelings, wasgoed, kroegrekening, produkte in die yskassie en skemerkelkies. Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Kinders tussen die ouderdom van 0 - 11 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen die ouderdom van 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Doendinge sluit die volgende in: Boswandelinge (Ingesluit by die tarief). 'n Safari-rit op 'n olifant se rug. Interaksies met die olifante. Wildritte (Ingesluit by die tarief). Warmlugballonvlugte. Foto-safari's. 'n Romantiese aand onder die sterre. Besoek die bedreigde spesies-sentrum.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R9 280
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kapama Karula, , R40 Pad Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3NzM2ZDVhLTY0ZWMtNDA4Yy1hYjJjLTllYmJhYzU4MWExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 280  per nag (vir 2 persone) Kapama Karula Kapama Private Game Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -24.459120829528 31.105950772762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!