Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kapokbossie

Kapokbossie
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die een kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer in die ander kamer het 'n koningingrootte-bed, ook met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n klein solder-area wat 2 kinders kan akkommodeer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n ingeboude kaggel, 'n braai en 'n pizza-oond. Die sitkamer-area is ruim en toegerus met 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na die patio met braaigeriewe en stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Gaste mag nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is via bankoorplasing terugbetaalbaar 5 - 7 werksdae na die uitklokdatum nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer as die bespreekte aantal gaste op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie oorhandig word mits die sleutel- en breekskadedeposito ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:

Buite- en midseisoen: 2 nagte
Langnaweke: 3 nagte
Paasnaweek: 4 nagte
Hoogseisoen: 7 nagte

Gaste moet by ons kantoor aanmeld om sleutels af te haal:
Draai links by die eerste vierrigtingstopstraat in Paternoster. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is sowat 75 m verder aan die regterkant, St Augustine-weg 87.

Inkloktye:
Maandae tot Donderdae: 14:00 - 17:00
Vrydae: 14:00 - 19:00. Let asb. daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Saterdae en Sondae: 14:00 - 16:00
Openbare vakansiedae: 14:00 - 16:00

Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00 op die laaste dag van verblyf. Enige eenheid wat nie teen 10:00 ontruim word nie sal onderhewig wees aan 'n addisionele heffing van R200 per uur of gedeelte daarvan vir elke uur later as die uitkloktyd.

Bly asb. te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers julself wangedra, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d698737eaeaa4dc5a477c7284ae7021f348bb92d1947cea84f18a1fe3967b672d3ec9a8098177fd398f050e61ab1909869d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 1 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808440989847 17.89387062192
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem