Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee & Wild Olive Guest Lodge

Wildsplaas
Kingfisher
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is in sagte grys en pienk skakerings versier. Dit het 'n dubbelbed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en 'n groot hoekbad. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met DStv en gaste kan die voëllewe in die tuin van die eenheid af gadeslaan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. 'n Kontinentale of Engelse ontbyt word op die stoep bedien indien dit vooraf gereël word of die ontbyt kan as 'n piekniekmandjie voorberei word.

Huisreëls

No children
No smoking in rooms
No pets

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Spoonbill
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is 'n deluxe-suite wat apart van die hooflodge is en sy eie privaat ingang het. Dit is met skakerings van blou versier. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n rusbank en 'n platskerm-TV me DStv. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n wasbak. Dit is toegerus vir semi-selfsorgverblyf en daar is verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in die kombuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. 'n Kontinentale of Engelse ontbyt word op die stoep bedien indien dit vooraf gereël word of die ontbyt kan as 'n piekniekmandjie voorberei word.

Huisreëls

No children
No smoking in rooms
No pets

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loerie
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is met sagte, natuurlike skakerings versier en is die grootste kamer in die lodge. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n dubbelstort, 'n dubbelwasbak en 'n losstaande bad. Gaste kan die sonsondergang van die stoep af geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt. 'n Kontinentale of Engelse ontbyt word op die stoep bedien indien dit vooraf gereël word of die ontbyt kan as 'n piekniekmandjie voorberei word.

Huisreëls

No children
No smoking in rooms
No pets

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: HW13 Portion 180, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda50e5e013b2682962dbf3b3c8c26a93a3c6b0a4fc3bb93c154c40365bee0122ba394462f4a3cee0f7adede18135d404f990?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 HW13 Portion 180 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.916147178604 27.593417612259