Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Krans Camp & 4x4

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Karee Krans, Langs die N4, 50 km vanaf Rustenburg, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 R288 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karee Krans Camp & 4x4 is 'n pragtige plaas wat 200 hektaar beslaan. Dis 40 km vanaf Rustenburg. Dis die perfekte plek vir 4x4-entoesiaste, voëlkykers, gesinne, paartjies, skoolgroepe en natuurliefhebbers. Karee Krans Camp & 4x4 het 'n ryke geskiedenis en word omring deur die allermooiste natuurskoon. Hier kan jy kom rus en 'n ware plaas-avontuur beleef.

Verblyf beskik oor 2 houthuise en 'n kampeerplek. Daar is slaapplek vir 14 gaste. Kloof Cabin bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slapakamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Die eenheid het ook 'n Jacuzzi, plonspoel, stoep en 'n privaat ingang.

Die houthuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n sitarea met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Die eenheid het 'n plonspoel.

Daar is 10 bosveldkampeerplekke wat met bome bedek word. Hulle deel ablusiegeriewe met 8 toilette en 8 storte. Kampeerplek 10 is 'n baie groot staanplek en is geskik vir 25 gaste. Dit het 2 badkamertjies. Alle staanplekke het kragpunte en die badkamers het warm water. Kinders kan hulle fietse saambring, op die hindernisbaan speel, visvang, kanovaar en in die swembad of dam met 'n glykabel speel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 34 resensies vir Karee Krans Camp & 4x4
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Wondera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 8

Ligging

  • Plaas Karee Krans, Langs die N4, 50 km vanaf Rustenburg, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Karee Krans Camp & 4x4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R360
R360 R288
per nag, vir 2 mense
Vanaf R360
R360 R288
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Karee Krans, Langs die N4, 50 km vanaf Rustenburg, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f81936bfba994a43e9eb3d7250cb6f8b39e06baeedb5e3ef1344fe42da74f361497b69e2bbb65e6a0e9eda69cc0add7260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R360 nouVanaf R288 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Karee Krans Farm Off the N4 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.57943 26.88866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem