Kareeblom Guest House & Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kareeblom Guest House is 'n huis uit die 1920's wat pragtig gerestoureer is in Brooklyn, 'n voorstad met pragtige jakarandalanings.

Die universiteit van Pretoria, UNISA, die Uniegeboue, Pretoria se Nasionale Botaniese Tuin, Loftus Versfeld-stadion, Groenkloof Natuurreservaat en die Pretoria Dieretuin is als binne 'n 10 km radius vanaf Kareeblom.

Ons bied verblyf in 9 individuele gastesuites met slaapplek vir 2 volwassenes elk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lessenaar en stoel, en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kareeblom bied talle geriewe en dienste, soos wasgoed, vervoer (Uber op versoek), middag- en aandete met vooraf reëling, 'n terras en buite-eetarea, gastesitkamer met 'n kaggel, pragtige tuin met 'n swembad, en veilige parkeerplek met 'n 24 uur-sekuriteitswag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kareeblom Guest House & Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R799 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]