10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Brooklyn Akkommodasie by Kareeblom Guest House & Conference Centre | LekkeSlaap
+31

Kareeblom Guest House & Conference Centre

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Kareeblom Guest House & Conference Centre
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Annatjie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig, skoon en netjies.

Was teleurgesteld om nooit 'n eienaar of dergelike persoon te sien nie, slegs werkers. Ook geen mikrogolfoond of yskassie, jammer. Kamer gerieflik en skoon, maar beligting baie donker.

Kareeblom Guest House & Conference Centre's terugvoer

Goeie Middag Annatjie,

Vreeslik dankie vir jou e-pos.Ek wou jou graag ontmoet het maar het jou net gemis.Ons na bestuur woon op die erf.En doen haar besoeke gewoonlik vanaf 5-7.Vreeslik jammer dat jy haar nie kon ontmoet het nie.

Ek sal jou vreeslik graag wil ontmoet as julle weer kom.

Baie dankie

Thea

Kareeblom Guest House & Conference Centre
Therissa D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Therissa D

Hektoegang was bietjie van 'n probleem. Lekker gebly.

Dis mooi netjies versorg. Ons het lekker gebly. Hekbeheer was bietjie van 'n probleem. Personeel was nie beskikbaar nie. Die koffiestasie in die kamers is ongerieflik.

Kareeblom Guest House & Conference Centre's terugvoer

Liewe Therissa,Dit was `n voorreg om jou as klient by Kareeblom te kon verwelkom. Baie Dankie, kan nie wag tot jy ons weer kom besoek nie. Ek sal kyk na die hektoegang.Vriendelike Groete Thea Kareeblom

Kareeblom Guest House & Conference Centre
Zelna E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna E
Saam met vriende

Heerlik

Ek kan Kareeblom Guest House aanbeveel, hul diens is puik, dit was heerlik daar gewees. Hulle het baie moeite vir ons gedoen het ook baie tuis gevoel, baie dankie!

Kareeblom Guest House & Conference Centre's terugvoer

Goeie dag Zelna,

Vreeslik dankie vir jou pragtige boodskap.

Thea Hansen

Kareeblom Guest House & Conference Centre
Sandra P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis met lieflike tuin en bome.

Baie mooi ou huis, baie sentraal geleë met lieflike ou bome en tuin waar die natuur en rustigheid kan geniet.

Kareeblom Guest House & Conference Centre's terugvoer

Liewe Sandra,

Dit was `n voorreg om jou as klient by Kareeblom te kon verwelkom.

Baie Dankie, kan nie wag tot jy ons weer kom besoek nie.

Vriendelike Groete
Thea
Kareeblom

Kareeblom Guest House & Conference Centre
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 179, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALMo4ooJtHObhPo9XIrBu9qpEcsmTwzAoJvlJRJURDyYF1Nrfs1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 179 Marais Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.766298 28.237758
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za