Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spitzkop and Kareedoringkraal

Selfsorg
Wildkamp
Vanaf R200
R200 R150
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié perseel bied slaapplek aan 4 gaste en gaste kan kies om in die veld kamp op te slaan. Daar is wonderlike plekke onder bome, langs die rivierbedding of in die oop veld. Vir natuurliefhebbers, kampfanatici en boskar-eienaars is hierdie 'n avontuurlike opsie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let wel dat 'n minimum van 4 gaste vir 2 nagte moet bespreek.
Kareedoringkraal kan maklik via 'n grondpad bereik word met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte.
Die plaas het nie elektrisiteit of selfoonsein nie en sonpanele sal saans lig voorsien.
Warm water word met die donkie gekook.
Hout word voorsien vir elke nag se verblyf en addisionele hout is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Braaipakke is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar en indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boskamp
Vanaf R240
R240 R180
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Op die oewer van die bekende Buffelsrivier is daar net 'n paar uitgesoekte kampplekke vir die avontuurlustige boskampeerders. Vir diegene wat heeltemal van die hoofnetwerk af kamp, is hierdie staanplekke die ideale plek om af te skakel. Daar is groot Karee- en Doringbome wat skadu en skuiling bied en waaronder jy jou tent of boswa kan opslaan sodat jy een met die natuur kan word. Daar is ook 4 toilette en 8 warmwaterstorte. Die ablusiegeriewe is onder 'n massiewe Kareeboom gebou met die sterrehemel as oop dak. By albei kampplekke is hout (Doringhout) te koop vir braai. Ablusiegeriewe is ook beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let wel dat 'n minimum van 4 gaste vir 2 nagte moet bespreek.
Kareedoringkraal kan maklik via 'n grondpad bereik word met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte.
Die plaas het nie elektrisiteit of selfoonsein nie en sonpanele sal saans lig voorsien.
Warm water word met die donkie gekook.
Hout word voorsien vir elke nag se verblyf en addisionele hout is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Braaipakke is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar en indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kareedoringkraal
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelbed wat net vir kinders is. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n sitarea, kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskas en 'n gasstoof toegerus is. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Let wel dat daar slegs 12V-sonkrag vir die ligte en die yskas is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel dat 'n minimum van 4 gaste vir 2 nagte moet bespreek.
Kareedoringkraal kan maklik via 'n grondpad bereik word met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte.
Die plaas het nie elektrisiteit of selfoonsein nie en sonpanele sal saans lig voorsien.
Warm water word met die donkie gekook.
Hout word voorsien vir elke nag se verblyf en addisionele hout is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Braaipakke is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar en indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R200
R200 R150
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 464 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA787e0fa8deec7b31682dedb150917774163a6831832339bffcb8b81124b722f7058612cbb084fe0ad3c759c7d8d20904b2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R200 nouVanaf R150 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Spitze kop Off the R354 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -32.83573034994 20.840962529183