LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kareekloof Conservancy & Guest Farm | LekkeSlaap
+9

Kareekloof Conservancy & Guest Farm

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareekloof Bewarea R355, Tankwa-Karoo, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kareekloof Conservancy & Guest Farm bied selfsorg-kothuise op 'n privaat plaas wat net 'n uur se ry vanaf Ceres is. Dis die perfekte wegbreekplek ver weg van die stadsgedruis en die ideale basis vanwaar gaste die omliggende natuurreservate kan verken. Let asb. op dat 'n voertuig met hoë grondvryhoogte benodig word om op die grondpad te ry.

Waterfall-kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Dié kothuis werk met gas (daar is nie elektrisiteit nie) en daar is ook parafien-lanterns. Gaste kan gerus die oopplan-kombuis, -eetkamer en 'n stoep met 'n privaat braai-area gebruik.

Daar is 'n winkeltjie op die plaas waar gaste basiese benodigdhede kan aankoop. Ons kan begeleide wild- en natuuruitstappies en -ritte reël, asook toere na rotskuns-terreine.

Buitelug-doendinge sluit sterrekyk, voetslaan en voëlkyk in. Gaste kan ook in die dam swem en visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Slaapplek

’n Bespreking by Kareekloof Conservancy & Guest Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Kareekloof Conservancy & Guest Farm
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kareekloof Bewarea R355, Tankwa-Karoo, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kareekloof Conservancy & Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tankwa Karoo Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareekloof Bewarea R355, Tankwa-Karoo, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMzQxZmEyLTZhMjAtNGQxNS1hYTI0LWRkYWRhMTE4NGMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Kareekloof Conservancy R355 Tankwa Karoo 6858 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.161055 19.715938
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!