Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareekloof Game Farm

Kudu Gastekamer met 'n kombuisie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n toegeruste kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier in. Hierdie eenheid het 'n stoep, braai-area en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eiendom het nie WiFi- of selfoonopvangs nie, en daar is geen TV's in die kamers nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste per rit beskikbaar.
Wildritte vind om 06:30 en 16:30 plaas.
Wildritte is onderhewig aan die weer en kan nie gewaarborg word nie.
Privaat voertuie kan nie vir wildbesigtiging gebruik word nie.
'n Tafeltennistafel en bordspeletjies is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hout en ys is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Sigarette is nie beskikbaar om te koop nie.
Harde musiek en geraas is verbode.
Partytjies is verbode.
Visvang is nie beskikbaar nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushbuck Chalet met kombuisie
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-chalet het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed, 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier. Die eenheid het 'n stoep en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eiendom het nie WiFi- of selfoonopvangs nie, en daar is geen TV's in die kamers nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste per rit beskikbaar.
Wildritte vind om 06:30 en 16:30 plaas.
Wildritte is onderhewig aan die weer en kan nie gewaarborg word nie.
Privaat voertuie kan nie vir wildbesigtiging gebruik word nie.
'n Tafeltennistafel en bordspeletjies is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hout en ys is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Sigarette is nie beskikbaar om te koop nie.
Harde musiek en geraas is verbode.
Partytjies is verbode.
Visvang is nie beskikbaar nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffalo Selfsorg-Chalet
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n toegeruste kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en lugversorging in. Hierdie eenheid het 'n stoep en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eiendom het nie WiFi- of selfoonopvangs nie, en daar is geen TV's in die kamers nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste per rit beskikbaar.
Wildritte vind om 06:30 en 16:30 plaas.
Wildritte is onderhewig aan die weer en kan nie gewaarborg word nie.
Privaat voertuie kan nie vir wildbesigtiging gebruik word nie.
'n Tafeltennistafel en bordspeletjies is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hout en ys is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Sigarette is nie beskikbaar om te koop nie.
Harde musiek en geraas is verbode.
Partytjies is verbode.
Visvang is nie beskikbaar nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waterbuck Selfsorg-Chalet
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n toegeruste kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en lugversorging in. Hierdie eenheid het 'n stoep, braai-area en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed

Zebra Selfsorg-Chalet

Impala Gastekamer - Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een slaapkamer 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid is naby 'n swembad. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n lapa.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eiendom het nie WiFi- of selfoonopvangs nie, en daar is geen TV's in die kamers nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste per rit beskikbaar.
Wildritte vind om 06:30 en 16:30 plaas.
Wildritte is onderhewig aan die weer en kan nie gewaarborg word nie.
Privaat voertuie kan nie vir wildbesigtiging gebruik word nie.
'n Tafeltennistafel en bordspeletjies is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hout en ys is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Sigarette is nie beskikbaar om te koop nie.
Harde musiek en geraas is verbode.
Partytjies is verbode.
Visvang is nie beskikbaar nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eland Selfsorg-Chalet
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 7 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed, slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens en daar is 3 enkelbeddens in die oopplan-area. Ander kamergeriewe sluit 'n toegeruste kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier in. Hierdie eenheid het 'n stoep en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eiendom het nie WiFi- of selfoonopvangs nie, en daar is geen TV's in die kamers nie.
Wildritte is teen 'n ekstra koste per rit beskikbaar.
Wildritte vind om 06:30 en 16:30 plaas.
Wildritte is onderhewig aan die weer en kan nie gewaarborg word nie.
Privaat voertuie kan nie vir wildbesigtiging gebruik word nie.
'n Tafeltennistafel en bordspeletjies is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hout en ys is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Sigarette is nie beskikbaar om te koop nie.
Harde musiek en geraas is verbode.
Partytjies is verbode.
Visvang is nie beskikbaar nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareekloof Wildsplaas, Vlakhoek, Derby, 0347, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6rXwe6s3v35H8uflyZMlQNYI4jZEF16LeCVK93vMIaqVEKOQmk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Kareekloof Game Farm Vlakhoek 0347 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867680629854 27.053661346436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem