Karibu

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karibu is 'n selfsorgkothuis in 'n ou, historiese deel van Simonstad in Kaapstad. Dié vakansiekothuis het 'n heerlike ligging, net 5 minute se ry vanaf Boulders-strand, winkels en restaurante.

Die kothuis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer. Die kombuis het 'n elektriese stoof en oond, konveksie-mikrogolfoond en 'n wasmasjien.

Die kombuis bied toegang tot 'n beskutte binnehoffie met 'n braai-area. Die oopplan-eetarea het sitplek vir 4 gaste en die aangrensende sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n dek met stoepmeubels. Daar is parkeerplek in die straat vir 1 voertuig. Die huis word deur 'n alarmstelsel beveilig.

Slaapplek

'n Bespreking by Karibu sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karibu gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za