Karibu Guest House - Johannesburg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karibu Gastehuis of B&B bied sakpas-akkommodasie net 3 km van Carnival City en 20 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Ons is in 'n rustige woonbuurt geleë en het moderne kamers wat stylvol ingerig is en beskik oor die volle DStv-pakket. Gaste kry ook toegang tot die swembad. Ontbyt word ingesluit, middagete en aandete is op aanvraag beskikbaar.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
- Gaste dink Karibu Guest House - Johannesburg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenleaf Dalview Springs Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Boekenhoutstraat 11, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom