LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karibu in Paternoster | LekkeSlaap
+30

Karibu in Paternoster

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Karibu in Paternoster
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Naas P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas P
Enkelreisiger

A wonderful real-life Paternoster experience.

Gaby is a wonderful host. West Coast friendliness on full display. Ideal central location.

John W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Saam met vriende

Making reservation was well handled and easy.

Gaby was a great host. Information was easily available and the stay was very pleasant. We will definitely stay at Karibu again. Perfect for 4 people for a short stay. Thanks.

Errol S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Errol S
Gesin met klein kinders

Great place, friendly hostess and relaxed environment.

Kids enjoy walking to beach and swim. Impressive sight seeing.

Carla C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla C

Baie gerieflike en rustige verblyf. Ons het die 3 nagte terdeë geniet en is baie tevrede met die verblyf.

Baie vriendelike eienaar en altyd gereed om te help en vrae te beantwoord. 'n Simfonie van voëls en paddas word reg deur die nag gehoor en begroet jou as jy soggens wakker word. Die see se gedruis in die agtergrond verseker die mooiste natuurmusiek! Wonderlik!

Karibu in Paternoster's terugvoer

Thank you very much for your kind words.

Karibu in Paternoster
Tess Y - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess Y
Saam met vriende

Pragtige plek met 'n vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Dankie Gaby vir al jou hulp met aanwysings en plekke om te besoek. Was mal oor die ekstra twee pragtige honde en 'n papegaai!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place with a friendly and helpful host.

Thank you Gaby for all your help with directions and places to visit. Loved having the extras of two lovely dogs and a parrot!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karibu in Paternoster's terugvoer

Thank you for your kind words. We really enjoyed hosting your family!

Karibu in Paternoster
Madelein N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein N
Gesin met klein kinders

Netjiese plekkie, mooi dekor, maar klein.

Heerlik gebly en gekuier.

Elizabeth A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth A
Saam met vriende

Pleasant, warm, homely feel.

Host was warm and welcoming. She has two dogs and they were very well behaved. The parrot was the cherry on the cake. I think he fell in love with me. Awesome experience, thank you, Gaby.

Jannie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was min of meer wat ons verwag het.

Tipies huislike atmosfeer. Daar is twee goed gedissiplineerde honde wat goed weet hulle mag nie binne kom nie. Gaby, die eienaar, was in hospitaal tydens ons besoek, maar Jenny (huishulp) het ons hartlik ontvang en ingelig oor wat ons moes weet.

Marlynn M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Papegaai op perseel baie vermaaklik.

Vriendelike dame wat ons ontvang het. Inligting verskaf rakende Paternoster. Verblyf geniet.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank-straat 101, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40e803c35cafe2ca8de236958c2b8eddd2b34530fc0384982af9f5e1d2e22c7a254299e19ca2a13b7becbbb29588d45e176f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 101 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.808805217345 17.895034039951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!