LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karibu Villa | LekkeSlaap
+22

Karibu Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 26, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R7 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Karibu Villa is 'n selfsorghuis in 'n luukse woonbuurt van Kampsbaai, Kaapstad. Die huis bied 'n lieflike uitsig oor die area vanaf die die leefarea en dis net 100 m van Kampsbaai se strand af.

Dié villa het 3 vlakke, bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging en 5 badkamers. Die slaapkamers is op die grondverdieping en die tweede verdieping. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die vierde en vyfde badkamer het elk 2 enkelbeddens en en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus met Smeg-toebehore en 'n wyn-yskas. Daar is ook 'n aparte waskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die huis het 2 leefareas, 1 is op die boonste verdieping met 'n kaggel, 'n TV met DStv, DVD-speler en 'n Blu-ray musiekstelsel.

Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n vermaak-area buite wat spog met buitemeubels, gasbraaigeriewe met 4 branders en 'n randvloeiswembad. Die villa het 'n hysbak, 'n interkom wat aan al die verdiepings gekoppel is, WiFi, 'n motorhuis vir 1 voertuig en addisionele parkeerplek op die perseel. Die eiendom het 'n elektriese heining en gewapende reaksie. Daar is 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Vrydag (die skoonmaker woon op die perseel in 'n aparte woonstel).

Karibu Villa is naby Clifton en Kampsbaai se strand, restaurante, kroeë in die area en dit is ongeveer 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Daar vind soms konstruksiewerk langsaan plaas. Dit vind sporadies plaas en kan nie bevestig word wanneer nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Karibu Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parklaan 26, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 26, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFLxq0lFBRbHpqQmouCAaKNI61I8Xy5HP1qfgYo1NKLt29jeOfh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 900  per nag (plek vir 10) 26 Park Avenue Camps Bay 8040 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.94941 18.38151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!