Karibuni House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karibuni House is in Marlothpark, 'n wildbewarea op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Marlothpark het sy eie natuurlewe en die wild word nie deur heinings beperk nie. Die wild beweeg vrylik tussendeur die eenhede wat op 1500-hektaar gebou is.

Dié verblyf beskik oor 5 en suite-kamers waarvan elk 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier het. Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea en 'n gemeenskaplike kamer met 'n TV.

Ander geriewe sluit 'n braai-area en 'n plonspoel onder die bome in. Let asb. daarop dat rook binnenshuis verbode is.

Marlothpark het al die nodige geriewe soos 'n vulstasie, hardewarewinkel, kurioswinkel, 'n drankwinkel, restaurante en 'n groot swembad by die munisipaliteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karibuni House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za