Scottburgh Akkommodasie by Karlin on the Beach | LekkeSlaap
+36

Karlin on the Beach

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg 3, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Karlin on the Beach bied selfsorgverblyf in 'n kompleks teen die see in Scottburgh, KwaZulu-Natal.

Dié dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en lei na 'n patio met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde kamer. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad of stort het.

Die kombuis is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, en 'n wasmasjien. Verder is daar 'n privaat braai-area in die binnehof, DStv, en veilige parkeerplek.

Karlin on the Beach bied direkte toegang tot die strand en nabygeleë besienswaardighede sluit Crocworld Conservation Centre, skubaduikskool, Scottsburgh-gholfklub en Scottsburg-strand in.

Slaapplek

’n Bespreking by Karlin on the Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Karlin on the Beach
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Link-weg 3, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Karlin on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg 3, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAurE1A2ivpqbG49NQdGsqNo0D3uuASMXLB4T7d3XKkCN81hvdCx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 3 Link Road Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.275372999526 30.759365441476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za