LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karlollies Guest House | LekkeSlaap
+15

Karlollies Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosstraat 21, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karlollies Guest House is sentraal geleë in Kuruman in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste wat oornagverblyf soek of sakereisigers wat in die omgewing kom werk.

Dié gastehuis het 3 slaapkamers wat elkeen 'n ekstra lang koningingrootte-bed, opwarmgeriewe soos 'n broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware het. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en elektriese komberse vir die winter.

Daar is 2 slaapkamers met 'n skakeldeur wat op versoek saam bespreek kan word as 'n gesinskamer.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Karlollies Gastehuis is op die pad wat na die Kgalagadi Oorgrenspark lei en op die bekende Blomroete geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Karlollies Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mosstraat 21, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karlollies Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosstraat 21, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMGmArpzsOculWKDOzBNgELJVr5UqQKZcKTD3TeClN1yigGMIK0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 21 Moss Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.453406 23.426515
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!