Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Art Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Karoo Art Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Edith P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edith P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location and great art.

The staff are friendly - if just a bit delayed in service - but it is a platteland dorp anyway. Dinner and breakfast were good. Great to have a pub downstairs for cocktails or a post-dinner drink with a huge selection to choose from. Was keen to utilise the pool but due to the Barrydale drizzle - had to settle for a book and a G&T on the veranda - which was just as relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane T
Saam met vriende

Beautiful hotel with incredible food.

Absolutely stunning hotel, the beds were very comfortable, food was incredible, service 5 stars. Special mention must be made of Candice who went out of her way to assist us. Would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rizelda W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rizelda W

Mooi plek.

Ja, ons het. Ons het getoer vanaf Centurion, via die Weskus Kaap toe, en weer terug via Barrydale. Ons het in baie plekke oor 2 weke gebly. Die hotel was die duurste, die prys was bietjie hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A unique stay with lots of interesting history.

We enjoyed the fact that this accommodation has backup power for fans and lights. I wish other hosts in SA could do the same. We really enjoyed the dinner choice from a cookbook, very unique and sumptuous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Heerlike ontspanne oorslaap met baie ryk geskiedenis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die verblyf was baie lekker, die atmosfeer is lekker "cosy". Ons het dit baie geniet, ons het vir aandete steak gehad wat regtig nie lekker was nie, was 'n groot teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A one-night stopover from Cape Town to Addo Elephant Park.

The renovated hotel is great; we loved it when we stayed there in 2016 and loved it even more now. A job well done. The bartender was amazing and our bangers and mash were 'top class'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek.

Was net teleurgesteld in ons kamer. Ons het regtig beknop gevoel in die groen kamer. Kamer was regtig nie aangenaam vir die prys nie. Sou 'n meer ligter en groter kamer verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, old hotel, missing a few key features.

Lovely old building with comfortable beds and quality bedding, a spotlessly clean private garden suite with friendly staff. Unfortunately no TV at all due to poor signal, a few errors at the restaurant when placing orders, and no outdoor showers as advertised. But a pleasant stay nonetheless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en die etes was besonders.

Die hotel is iets besonders en die hele verblyf was rustig en heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al ons verwagtinge is oortref.

Hotel gee die atmosfeer van weleer en Barrydale soos oase, puik restourasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Dis 'n pragtige hotel met besondere dekor en atmosfeer. Ons het aandete en ontbyt daar geëet en dit was heerlik gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta S
Enkelreisiger

Baie lekker en sal die Karoo Art Hotel definitief kan aanbeveel.

Dit is 'n baie mooi en smaakvol gemeubileerde hotel. Die diens is uitstekend en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal die Karoo Art Hotel definitief kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Na O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Na O
Besigheidsreis

Baie mooi rustige verblyf gehad.

Wat 'n verrassing in die kleine dorp van Barrydale. Netjiese en skoon verblyf met ongelooflike lekker etes, maak die 'n moet oorbly! Koffie is deel van my en dis verfrissend om goeie gehalte koffie te kry, selfs in 'n klein dorp. Welgedaan Rick en sy span. Sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich C
Saam met vriende

Vinnge oornag.

Ek en 'n vriend het vir een aand daar oornag op 'n motorfietstoer. Kos is fantasties. Kamers netjies en alles werk. Hulle kan wel so 'n bietjie werk aan die netheid - daar was heelwat tuinvullis wat net so gelaat is. In die gang het daar ongebruikte beddens en lampies gestaan. Dalk was hulle met onderhoud besig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in Barrydale!

Ons was aangenaam verras met die hotel en sy gasvrye personeel. Hulle het 'n lieflike restaurant op die perseel en dit dien as 'n perfekte basis om die omgewing beter te leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig.

'n Absolute "hidden gem". Ons was stomgeslaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L Y P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L Y P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning abode.

The Hotel was an oasis in the Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzi H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzi H
Enkelreisiger

A stunning stopover!

If you are travelling Route 62, then the Karoo Art Hotel in Barrymore is an absolute must. The decor is wonderful. So much to look at and explore. They are not quite perfect yet, having just undergone renovations but the staff and owners make me feel at home immediately and asked for feedback, which, once given, was seen to immediately. And the food is divine. I was presented with a mouth watering choice on the menu. Always a tricky decision when it all looks good! The bed was clean and comfortable and the issues that I had with the room were in the process of being fixed. As a single traveler I felt welcomed, listened to and safe. I will most certainly take the long way round to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Thank you Suzi, for your review.
It was great having you here and as you say early days but wonderful days ahead which we all so looking forward to.

Karoo Art Hotel
Anrich H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anrich H
Saam met vriende

Gesellige kuier

Goeie gasvryheid, heerlike kos, lekker tuin om in te kuier, gesellige kroeg, skoon kamers (een met ‘n fantastiese groot stoep). Van die kunswerke binne die hotel is nie geskik vir jong ogies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiandi V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiandi V
Enkelreisiger

Die Karoo Art Hotel was voorwaar 'n wonderlike ervaring.

Skoon, baie vriendelike ontvangs, heerlike etes en interessante gesprekke met die sjef. Sal hul enige tyd aanbeveel! ’n Heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunet S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet S
Gesin met klein kinders

Wonderlike diens en kos!

Hotel se dekor baie mooi, fantastiese diens en voortreflike kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Ons is bly julle het jul verblyf geniet en ons hotel en sy dienste waardeer, baie dankie.
Volgende keer bly asseblief 2 of 3 nagte oor, dan kos die verblyf heelwat goedkoper en dan kan jul rustig ook ons dorpie, Barrydale, en die pragtige Klein Karoo omgewing verken en geniet.
Groete, Theo.
Eienaar.

Karoo Art Hotel
Johan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ou hotel.

Daar was van 10:00 die aand tot die volgende oggend geen warm water nie. By die restaurant was geen decaf koffie nie. Ek het gelukkig die oggend gekoop vir die huis. Ek kan nie glo dat daar nog restaurante is wat nie ordentlike decaf koffie aankoop nie. En ek praat nie van plastiekkoffie nie. Ek praat van decaf koffiemoer. Wat my sal maak dat ek mense sal aanbeveel om te gaan is baie vriendelike personeel by die hotel, verskriklike lekker kos, die vleis wat hulle voorsit is werklik smaaklik en dis skoon met elektriese komberse op die beddens. Dan moet hulle regtig kyk na die instandhouding van die plek en decaf koffiemoer aankoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Geagte Gas

Jammer oor die warm water probleem, daardie geyser het oornag gebreek en ons het eers van die probleem gehoor met jul uitboek. As jul ons dadelik laat weet het, kon ons jul in 'n aanliggende kamer laat stort het. Ons stem saam, niemand wil 'n koue stort in die oggend hê nie, of geen stort nie. Bel asseblief in die toekoms dadelik ontvangs, as so iets plaasvind, ons het 'n knap span personeellede wat onmiddelik 'n plan maak om dit reg te maak.

Ons neem die punt oor 'n goeie decaf moerkoffie en skaf dit aan en ons sal dit beskikbaar hê vir jul volgende besoek.

Groete
Theo
Eienaar


Karoo Art Hotel
Bennie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was oukei.

Kliëntediens was goed. Ontbyt was uitstekend, maar aandete deur hoofsjef voorberei was uiters teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Jammer om dit te verneem, ons neem ons kos ernstig op en het verlede jaar 'n prys vir buitengewone prestasie as plattelandse kos-styl restaurant gewen in S.A. Ons hoofsjef was in vir 'n operasie, en ons assistent sjef presteer gewoonlik baie goed. As 'n gas probleme het met kos, of enigiets, meld dit dadelik aan 'n personeellid of nog beter aan 'n bestuurslid. Ons maak vinnig reg.
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Liezl T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker gebly en ek is op die hande gedra.

Die staf was fantasties. Geweet van my vandat ek daar aangekom het en vreeslik besorg oor my. Die restaurant is amazing, net net die kos nie, maar die sjef wat heeltyd kom loer het of ek lekker eet en gesels, maar die staf ook. Amazing gewees. Ek is geupgrade na 'n groter kamer deur hulle wat 'n onverwagte verrassing was. Kamers is groot, netjies met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, kom kuier asseblief weer.
Groete
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Joe P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant.

Baie lekker knus en gerieflik. Fantastiese vegetariese ete by die restaurant. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie vir gpeie trugvoer.
Ons spesialiseer in vleisgeregte, maar ons sjef kan 'n wye verskeidenhed vegan en vegetariese disse opklop.
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Riel H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riel H
Enkelreisiger

Baie aangenaam, goeie diens van Brian, jammer die restaurant was gesluit en heerlike kamer met balkon.

Ek het heerlik gebly. Myns insiens is die enigste probleem die drankwinkel oorkant die straat en die ongure karakters wat daar rondhang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Die drankwinkel-situasie is ongelukkig n sosiale probleem waarmee meeste SA dorpe sukkel. Die SAPD en munisipale wetstoepassers doen eenvoudig nie hul werk nie- en gewetenlose drankwinkeleienaars gaan ongestraf.
Ons het dikwels sekuriteitswagteop diens in die straat - die probleem is meestal onder beheer maar op All Pay dae en einde van die maand,vlam dit weer op.
Ons moedig ons gaste aan om agter in die hotelperseel te parkeer - dan is daar geen kontak met die probleem nie.

Hoop om jul binnekort weer terug te he as ons gaste.
Groete,
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Bessie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bessie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie so wonderlik nie.

Ek verstaan dat dit n ou gebou is en dit is regtig deel van die rede hoekom ons daar wou oornag. Ongelukkig was ons kamer se mat so vuil dat 'n mens gegril het om op dit te trap. Ons het die hele tyd met kouse aan geloop. Die geel leerbank in ons kamer was regtig so mooi, ongelukkig ook so vuil dat geen mens op dit sou wou sit nie. Ek moet hulle volpunte gee vir die restaurant ons het heerlik geëet. Ek voel met 'n klein bietjie moeite kan die plek 'n wonderlike ondervinding wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, great service and staff.

Lovely hotel, friendly staff, fabulous food. Only issue was that the street noise from a bottle store over the road was very loud in the late afternoon, also room was hot so unable to close the windows and keep the noise out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Thank you for your good feedback.
We are aware of the liquor store problem across the road. We do not own or operate the liquor store. We do ensure that good order is kept-and call the police to assist when it gets out of hand. This is a sad problem in small South African towns. It is a social welfare problem and an intricate one to manage. It is not a problem that represents itself every day but over the festive period, this kind of thing happens.

Our ceiling fans in the rooms are very effective in cooling the rooms down- try that next time- and please, guests are requested to report any nuisance or problems to the manager on duty, for immediate action from our side to support.

On your next visit, we extend a 20% discount on accommodation to you for one room for one night.

Regards
Theo
Owner

Karoo Art Hotel
Elze K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elze K
Gesin met tieners

Baie aangenaam!

Baie vriendelike verwelkoming, behulpsaam en heerlike aandete en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoer- waardeer!
Theo
Hoteleienaar

Karoo Art Hotel
Philine V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons tydjie by die Karoo Art Hotel was ongelooflik en ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat net bietjie wil asemhaal en ontspan.

Beste kliëntediens wat ons in 'n lang tyd ervaar het, almal is ongelooflik vriendelik en het ons soos ou kennise laat voel, alhoewel dit ons eerste keer daar was. Die ontbyt was heerlik, die koffie lekker en die atmosfeer gesellig. Ons sal beslis vinnig terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die gawe terugvoer.
Ons het sopas oorgeskakel na ons winter spyskaart en al ons kaggels brand.
Die Warmwaterberg warm bron is slegs sowat 20 minute se ry vanaf die hotel.
Ideaal vir die skoolvakansie.
Groete
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Tish C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tish C
Saam met vriende

Dit was fantasties. Hulle kan nie genoeg vir 'n mens doen nie!

Vriendelik en behulpsaam elke oomblik van die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie, ons personeel is hoofsaaklik gebore en getoeë Barrydales en hul ken die plaaslike besienswaardighede en help graag met enige navrae. Hulle is gretig om ons gaste te bederf.
Groete
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Chris S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwags aangenaam en interessant met heerlike kos.

Geen problem nie. Dit was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie, goeie kos is belangrik in 'n plattelandse hotel.
Ons nuwe winter-spyskaart is nou uit, kom probeer dit.
Groete
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Jwcoba M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jwcoba M
Saam met vriende

Baie interessante hotel. Het heerlik gebly en beslis die moeite werd!

Sal beslis weer daar gaan bly. Personeel het uit hul pad gegaan om ons behulpsaam te wees met dit wat ons ookal gevra het. Ontbyt was heerlik en vars gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Baie dankie.
Ons maak ook die wintermaande spesiaal, met 'n nuwe winter-spyskaart en al ons talle kaggels aan die brand.
Groete
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Jo-mari D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Die hotel is baie interessant en die verskeie skilderye teen al die mure gee dit 'n amazing gevoel. Die personeel was regtig vriendelik en het baie mooi na ons gekyk. Die enigste nadeel was dat die kamer wat ons geboek het bokant die bar was en in die kamer is daar 'n bladsy opgeplak teen die muur wat sê dat dit wel 'n bietjie raserig sal wees tot die laaste gaste die kroeg verlaat. Dit sê ook dat die kamer slegs verhuur word onderworpe aan hierdie voorwaarde en die gas hierdie voorwaarde aanvaar. Nêrens aanlyn het dit gestaan nie, dus was ons nie bewus van dit toe ons die kamer geboek het nie. Ek sal aanraai dat julle net bietjie meer duidelik is hieroor, asb. Want ons het bietjie gesukkel om aan die slaap te raak die Saterdagaand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie vir u goeie terugvoer.
Ek is jammer oor die kroeg geluide die aand, dit het darem nie te laat aangehou nie.
Met jou volgende bespreking vra vir 'n kamer vêr weg vanaf die kroeg en as dit beskikbaar is, help ons graag.
Groete
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Retha T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha T

Verrassing.

Die verblyf was uitstekend. Die kamers laat jou mond oophang en om elke hoek en draai is 'n nuwe verrassing. Die ontbyt was baie lekker en die kelners spits hulle absoluut toe op die behoeftes van hulle gaste. Dit was 'n een in 'n leeftyd ondervinding. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word waardeer.
Bly asseblief volgende keer vir minstens twee nagte oor, slegs dan kan gaste werklik ervaar wat ons hotel, Barrydale en omgewing aanbied. Daar is baie om te sien en te doen en ons help graag met plaaslike inligting wat nie maklik elders beskikbaar is nie.

Groete,
Theo.
Eienaar.

Karoo Art Hotel
Jr N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jr N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is funky en uniek!

Die personeel by die hotel is baie vriendelik, aangenaam en behulpsaam. Die hotel het waarlik 'n unieke estetiese karakter en dit is 'n moet sien indien enige persoon deur Barrydale reis. Ons het die aand soos adelikes die lekkerste Suid-Afrikaanse disse geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dit is lekker om sulke goeie terugvoer te kry- dankie !
Kom besoek ons op n lekker warm somer naweek- dan braai ons en dan swem ons- of in die hotel se groot lekker swembad,of in die rivierpoele in die Tradouw Pas!
Groete
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
René M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M
Saam met vriende

Awesome.

Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees. Die dekor, diens en kos was van uitstaande gehalte. Love die atmosfeer wat julle skep. Gaan definitief weer daar kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie Rene - jy gaan hou van wat ons in somertyd aanbied!
Groete,
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Colyn S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colyn S
Enkelreisiger

Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik kalm en ontspannend om tot rus te kom.

Dit was lekker rustig en die kamer met die balkon was baie lekker. Ek het heerlik geëet en kan die Creme Brule vir seker aanbeveel. Lekker geslaap en vroegoggend koffie op die balkon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering - ons kamers met balkonne is baie gewild, en bied n goeie uitsig op die dorp en berge!
Bly twee nagte volgende keer-slegs dan kan mens behoorlik geniet wat die hotel , Barrydale en Klein-Karoo werklik kan aanbied!
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Tienie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie H
Saam met vriende

Fantasties.

Ongelooflik mooi, goeie verblyf en smaaklike etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Ons is bly jy het van ons kos gehou - n goeie tafel is baie belangrik vir n egte Suid-Afrikaanse plattelandse hotel- en ons sjefs lewer altyd hul beste!
Ons skakel nou binnekort oor na ons winter-spyskaart -- kom proe dit!

Karoo Art Hotel
Nelis V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle verblyf met baie goeie kos.

Die hotel is baie interessant en die aandete was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Baie dankie- bly jul het dit geniet!

Karoo Art Hotel
Linda K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en interessant.

Baie lekker gebly, wonderlike diens en die kos was verruklik, dankie sjefs, 'n hele kilo opgetel! Die swembad en tuine is 'n lafenis teen die somerhitte en oral is interessante hoekies om te ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dit is lekker om sulke terugvoer te lees- dankie!
In wintermaande skink ons porte en rooiwyne, steek ons on stalle kaggels aan , en beveel ons n uitrit aan na die nabygelee Warmwaterberg minerale bronne. Ons sjefs dra dan lamsgeregte en soppe en kerries uit. Kies n fliek van jpu keus ein ons 40 sitplek private Belanti Bioskoop. Ons hoop jul keer weer terug na ons!
Theo
Eienaar

Karoo Art Hotel
Randolph O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randolph O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie karakter en aangename personeel.

Dis gemaklik eerder as fyn. Ons het hier oorgeslaap voor Kersfees en toe Kersete geëet. Die personeel was baie vriendelik en die kuns interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie vir jou goeie terugvoer!
Ja on slaan karakter en styl sterker aan as glans en skitter!
Ons is n earlike plattelandse Karoo hotel, met goeie kos,goeie wyn, knap diens and warm Suid-Afrikaanse gasvryheid. en Kuns. en Musiek. Alles in die Klein-Karoo!
Kom bly gou weer oor as jul in ons omgewing is asb.

Karoo Art Hotel
Herman V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Die decor is baie mooi, veral vir my vrou wat self skilder. Die kamer was goed toegerus en netjies. Die diens was goed en die aandete en ontbuit was baie smaaklik. Ek het geen huiwering om die Karoo Art Hotel aan te beveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hele hotel is n kunsgallery en kunstenaars is altyd baie welkom by ons!
Tot weersiens.

Karoo Art Hotel
Pieter R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Kuns, kuns, kuns en eet, eet, eet - net te lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Baie dankie- moeni eons goeie wyne vergeet nie!
In die somer is ons groot swembad en ons tuine die beste.
In die winter maak ons kaggelvure en skink porte!
Theo
Eienaar.

Karoo Art Hotel
Marita J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met ons aankoms is ons meegedeel dat ons opgegradeer is na 'n groter kamer met 'n balkon - wat 'n lekker verrassing!

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dadelik tuis gevoel in hierdie baie interessante en kleurvolle hotel. Die kamer was puik en ons kan met vrymoedigheid hierdie hotel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Hi Marita,
Dankie vir die goeie terugvoer,wat waardeer word.
Lente het begin in Barrydale, met die Tradouw vrugteboorde in volle bloeisel.

Hotelbestuur

Karoo Art Hotel
Sandra D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

'n Wonderlike 'trip down memory lane"! Die restourasies aan hotel het baie goed gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie Sandra, kom probeer ons nuwe spyskaarte.

Karoo Art Hotel
Anneke L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige hotel, met vriendelike personeel en huislike atmosfeer.

Ek lei aan Celiacs en mag nie gluten inneem nie. Die kelners was heeltemal bewus van my probleem sonder dat ek ek dit nodig gehad het om hulle in te lig tydens etes. Die sjef het gesorg dat daar 'n groot keuse vir my is om van te eet en het my bederf met 'n heerlike sjokolade nagereg op ons laaste aand. Ek kan dit aanbeveel vir 'n paartjie of gesin. Daar is 'n lieflike sitkamer met kaggel waar ons kon ontspan en koerant of boek lees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie Anneke, alle lof aan ons uitvoerende sjef en die span in die kombuis.
Ons nuwe spyskaarte gaan nou uit en ons plaas ook gereeld daaglikse spesiale aanbiedinge op die swartborde.

Karoo Art Hotel
Callie K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Netjies, skoon en vriendelike diens. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie Callie.

Karoo Art Hotel
Tanya N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Ek beveel die Karoo Art Hotel by enigiemand aan vir 'n romantiese wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie Anneke, alle lof aan ons uitvoerende sjef en die span in die kombuis.
Ons nuwe spyskaarte gaan nou uit en ons plaas ook gereeld daaglikse spesiale aanbiedinge op die swartborde.

Karoo Art Hotel
Diane B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane B
Saam met vriende

Ongelukkig het ons net een nag hier deurgebring.

Die aandete en ontbyt was baie lekker. Die mense wat daar werk is ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was skoon en gerieflik met baie lekker beddens en genoeg warm water vir 'n lekker stort. Ons het ook die warmkomberse geniet in die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie Diane, kyk gerus op ons webtuiste na ons vermaaklikheid program en maak weer 'n draai as daar musiek van jou keuse aangebied word.

Karoo Art Hotel
June S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag oorgeslaap, aandete en ontbyt geeet.

Dit was so lekker om by die hotel te bly want die personeel is goed opgelei, vriendelik en behulpsaam - niks is te veel moeite vir hulle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie June, kom kuier weer.

Karoo Art Hotel
Johan V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net een nag hier, maar was baie aangename ervaring - sal weer hier besoek aflê.

Het met eerste oogopslag gewonder of ek die regte besluit gemaak het om hier te oornag, maar dit het vinnig verander. Die kamer was baie netjies, skoon en gerieflik (al wat ek sal byvoeg in die kamers is 'n klein yskassie) verder is alles daar wat jy nodig het vir baie lekker verblyf. Die hotel se restaurant kan ook definitief aanbeveel word, het 'n heerlike aandete en ontbyt by hulle geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie Johan,

Ons het 'n Diners Club Diamant, klas Wynlys-toekenning gewen en waarborg goeie kos en wyn.

Karoo Art Hotel
Sansie G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sansie G
Saam met vriende

Die hotel het my aangenaam verras en veral die dekor.

Die ligging is goed, die personeel vriendelik, linne was skoon en die kos was puik - het ook die vermaak geniet wat aangebied is en die kroeg kuier heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Dankie Sansie,
Kyk op ons webtuiste vir ons musiekprogram en kom weer deur.

Karoo Art Hotel
Frans R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was groot en ruim met 'n lekker stoep.

Hotel is netjies en veral restaurant is interessant. Kleure binne is helder en ek het die dekor geniet. My vrou se aandete was nie besonder lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Art Hotel se terugvoer

Hi Frans Rosslee,
Jammer oor jou vrou se ete wat haar nie welgeval het nie, as julle weer kom oorbly,druk hierdie brief uit , toon dit an ons en jou vrou eet haar volgende aandete gratis by ons.
Jammer daaroor.

Karoo Art Hotel
Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 30, Barrydale, Karoo, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88918c5899c2aa11b8189748dbadeed7174c89d4c360fa846010685b3d998e63382d2cbb304579df56f6d7e63736994f482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 30 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.904896979521 20.719676669975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem