Karoo Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo Cottage is 'n kothuisie onder 'n groot denneboom in Loxton in die hartjie van die Karoo.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste in 1 slaapkamer wat 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Daar is ook 'n eetkamertafel met 3 stoele, 2 gemakstoele, 'n TV met beperkte kanale en nog ander meubels. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware. Lugversorging is beskikbaar vir warm somersdae en die beddens het elektriese kombers vir die koue Karoonagte.

Karoo Cottage het 'n veiligheidshek, parkeerplek op die perseel en 'n patio met sitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Karoo Cottage sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false