LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Country Inn | LekkeSlaap
+24

Karoo Country Inn

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 2, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Country Inn is in die bekoorlike Karoodorpie Vosburg.

Verblyf word in 10 en suite-kamers met enkel-, driekwart- en dubbelbeddens aangebied. Die kamers het elkeen 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n kroeg, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe op die perseel.

Die Inn is oop vir akkommodasie tydens inperking en enige persoon is welkom om iets te eet by die restaurant of geniet iets te in die teetuin. Aandete en ontbyt is beskikbaar op aanvraag. Aandete word slegs tot en met 20:00 bedien en ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien.

Let asb. op dat al die kamers op die boonste verdieping is en via trappe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Karoo Country Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Markstraat 2, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Country Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 2, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn0JBHggDDotPHRPuDzsuAMDDn5Xy6lFcDfExSBSAWno6CCQQjM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 2 Mark Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -30.576837980014 22.881259918213
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem