LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Fountain Luxury Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 141 resensies vir Karoo Fountain Luxury Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Maretha E - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en stylvolle verblyf.

Beslis goeie waarde vir geld. Maak selfs lig en TV voorsiening tydens beurtkrag. Sal beslis weer hier bespreek.

Rudolf G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf G
Gesin met tieners

Ruim kamers met goeie waarde vir geld.

Vriendelike gasheer en skoon netjiese kamers met veilige parkering.

Louis D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plek soos op die foto's.

Daar sal huisreëls moet wees en toegepas word, gaste kom vir 'n nagrus. Die gaste se tv langsaan ons was heelnag aan. Daardie selfde gas het 2uur die oggend ingekom en kliphard reg voor ons kamer staan en gesels. Ongelukkig baie min slaap gehad.

Veronica T - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs gehad en baie netjiese plek.

Sal definitief weer van hom gebruik maak.

Leilani K - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede met die akkommodasie.

Die kamers is baie netjies en die diens baie vriendelik.

Marietjie N - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie netjies en gerieflik.

Baie netjies en skoon,n voldoen aan al die vereistes vir 'n 5 ster-gastehuis.

Nina H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nina H
Saam met vriende

Privaatheid prysgee.

Baie goeie waarde vir geld, ongelukkig werk die slotte vir die kamers nie ordentlik nie. Het veilig gevoel in die area, maar mens moet darem jou waardes kan toesluit by vreemdelinge. Daar was elke dag 'n dame wat mooi kom skoonmaak het, maar sy het ingeloop sonder om te klop elke keer! Daar was geen opsie om te sê of jy haar vereis of nie.

Pieter B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wanvoorstelling.

Die kamer wat ons gekry het was nie die een wat ons bespreek het nie, die kamer wat ons gekry het is nie eens beskikbaar as 'n opsie nie. Ook was die kamer wat ons gekry het glad nie op die standaard van die een wat ons bespreek het nie, mens kom met intrapslag deur die badkamer in. Dit moet wel genoem word dat die geriewe baie skoon was en dat ons geen klagtes oor die higiëniese standaard het nie.

Bridget G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget G

Goeie ligging, skoon en gerieflik. Ons kamer het egter net 1 handdoek gehad en die toilet was los.

Baie dankie vir die verblyf.

Elize D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Gesin met tieners

Verfrissend na 'n dag se reis.

Lekker geslaap. Baie netjies en skoon. Sou net graag 'n plekkie wou hê om die skottelgoed te was.

Elbe B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid sê als.

Ek sal enige iemand aanbeveel dit is 'n uitstekende gastehuis.

Charmaine M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflike oorslaapgastehuis.

Baie netjiese en gerieflike selfsorgeenhede.

Carla R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Perfek vir 'n vinnige oornag. Regte waarde vir geld.

Monique R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir die ongelooflike lekker bly!

Karoo Fountain Luxury Guesthouse is pragtig en regtig waarde vir geld! Ek sal beslis weer daar oorslaap! Daar is alles wat mens nodig het en dit is netjies en veilig!

Moses M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses M
Saam met vriende

Fantasties! Sal enige tyd bespreek.

My ondervinding by Karoo Guest House is altyd een van tevredenheid en veiligheid.

Raymond M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome.

Lekker still area, friendly staff.

Annelie B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Netjies, skoon en veilig.

Susan B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met klein kinders

Akkomodasie is verander na ander gastehuis, bevredigend.

Alternatiewe gastehuis is bespreek deur geboekte gastehuis, maar alles was bevredigend.

Wilfred Leonard N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred Leonard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en veilig.

Sal dit beslis aanbeveel. Alhoewel bouery aan die gang was was die eienaar baie bedagsaam en hulpvaardig.

Vick A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vick A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Enigste probleem was die warm water in die stort het vinnig opgeraak.

Heather A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous rooms and friendly welcome.

Could do with some extra kitchen supplies, otherwise it was a very peaceful experience and excellent value for money!

Deveryl S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deveryl S
Gesin met klein kinders

Ons kuier was so awesome dat ons 'n ekstra nag vertoef het.

Baie vriendelik. Netjies en veilig.

Frans L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en luuks.

Baie mooi vertrek, vol DStv, kort dalk net 'n opwasgerief om plek netjies agter te laat as mens ry.

Karin V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n oase in die middel van die Karoo.

Baie lekker en goeie ingerigte verblyf. Alles by die gastehuis spreek van netheid en ekstra aandag in detail. Die enigste ding wat ek vreemd gevind het, is dat 'n plek van sulke hoë standaarde nie stortseep of shampoo in die badkamer het nie asook toiletsproei. Dalk ietsie waaraan hull kan aandag gee, want met my reise deur die land vir ontspanning en werk neem ek nie gewoontlik seep en shampoo saam nie.

Elize J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Enkelreisiger

Baie lekker en gemaklik by hulle gebly met James wat meer as bereid was om te help as dit nodig blyk te wees.

Baie netjies en goed ingerig.

Dirk H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Skoon en gerieflik. Baie moderne uitleg. Ons het baie lekker gebly en was spyt dit kon nie langer wees nie. Die kamer is baie modern uitgelê en voldoen aan alle vereistes. Goeie verblyf vir baie min geld.

Bettie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oorblyplek.

Ons het 'n sirkelroete geneem om die Karoo te geniet. Die moeite werd om in De Aar oor te bly.

Henk V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Besigheidsreis

Heerlike veilige stilte om te kon rus na 'n lang dag.

Die gastehuis is geleë in 'n stil en rustige area. Ek kon heerlike slaap in gerief en veiligheid. James het uit sy pad gegaan om my te kon help, selfs nadat ek baie laat aangekom het. Verblyf was skoon, netjies en baie gerieflik.

Tessa B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

James is vriendelik en gasvry. Die kamers is netjies, veilig en baie aangenaam. Het al vir 'n tweede keer teruggegaan. Sal definitief weer daar bly.

Melanie R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies

Baie mooi, skoon en veilig.

Johan M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Great

Netjies, skoon, gerieflik en luuks.

Wilna V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard nie.

Toiletsitplek is stukkend. Geen handeseep of shampoo nie. Geen water in die kamer nie. Geen beskuitjie by jou oggend koffie nie. Niks gekry waaraan ons gewoond is by B&B nie. Sal nie weer daar tuisgaan nie.

Rohan V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rohan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Things were not what we expected.

Not what we expected.

Marike B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike B

Verskriklike goeie diens.

Diens was ongelooflik goed, kamers is baie netjies, eienaar is baie vriendelik!

Tanya E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Bespreek weer volgende jaar tydens Karoo-fees.

Sien sterre.

Theresa B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in stil omgewing.

Die mense was vriendelik en gasvry. Die kamer baie netjies en gerieflik en my man was baie tevrede dat daar DStv beskikbaar was ten spyte van loadshedding en selfs die lugversorger het gewerk tydens loadshedding.

Sascha G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sascha G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly hier.

Sal weer hier plek bespreek.

Charles B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons geniet altyd die tuin. Hoop dit sal altyd meer ekonomies wees as ander gastehuise.

Sias B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer netjies en voldoende vir ons behoefte.

James het ons op'n professionele, vriendelike wyse ontvang. Alles mooi en goed verduidelik. Die gastehuis is netjies, binne en buite. Rustige omgewing. Kan dalk daaraan dink om 'n meer prominente naambord op te sit. Kersie op die koek: 'n heerlike bui reën wat uitgesak het net na ons aankoms.

Hardus V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek in De Aar!

Wat 'n Ongelooflike netjiese plek! More than you'd find anywhere. We've been in 4 star places in George which will not be able to compare with this establishment.

Hendrik S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oornag wat my ampertjies dwing om nog aan te bly!

Wat 'n fantastiese plekkie! Dit is voorwaar 'n oase in die woestyn. Die gerief, gemak, luuksheid en vriendelikheid wil mens ampertjies oorreed om sommer net nog 'n paar dae in De Aar oor te bly!

Mignonne D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignonne D
Gesin met klein kinders

Oase in die woestyn.

Na 'n lang reis was dit so lekker om in 'n netjiese, skoon en koel kamer te rus. James is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Bea P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Baie netjies. Eienaar baie vriendelik.

Ram S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ram S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was very comfortable and host very helpful and friendly.

My wife and I did a road trip to Cape Town from Durban and on our return trip we stopped at Karoo Fountain Guesthouse in De Aar. The only downside was that you have to travel about 60 km from the N1 but the roads are lovely. The accommodation was stunning and value for money. Nice clean and comfortable accommodation with large shower and massive air conditioner with big screen television. We really enjoyed our stay in De Aar.

Jaco D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Briljant.

Die diens was puik. Gasheer was baie vriendelik. Kamers is netjies en baie skoon. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Puik verblyf.

Anine V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine V
Gesin met klein kinders

Oornagverblyf in die mooie Karoo.

James, ons het baie lekker gebly! Rustige stil area, selfs ons baie besige seuntjie was rustiger. Kamer met en-suite badkamer en privaat braai area is netjies, ruim en skoon. Sal definitief jou gastehuis aanbeveel en weer hier stop.

Lehanie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Die ligging is 'n ent van die pad af na Britstown wat ons nie verwag het nie, maar ons was verras oor die tipe blyplek. Aangenaam netjies en het baie lekker geslaap. Die kussings was bietjie hard maar verder het ons goed uitgerus.

Chantal D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek om te oornag op 'n lang reis.

Baie lekker oornag, sal beslis weer oorweeg. Dis beslis waarde vir geld.

Etienne V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, met ongemak.

Kamers nie klankdig asook rookdig nie. Bure braai in kamer laatnag. Rook dring maklik in tot by ons. Bors amper toegetrek van rook. Buurvrou tot oggendure gaste ontvang wat baie steurend was. Verblyf verder was aangenaam.

Thys A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys A
Gesin met klein kinders

Toonbeeld van Karoo-gasvryheid, baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Baie skoon en netjies. Hartlike ontvangs en gerieflik. Badkamer goed toegerus al is dit bietjie oudmodies. Volledige DStv baie gerieflik veral as jy saam met kinders reis.

Germari V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Germari V
Besigheidsreis

Baie gesellig.

Die kamer was baie netjies, ek het baie lekker gebly.

Karen E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, heerlike, Karoo-gasvryheid met netjiese en veilige verblyf.

Ek sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel. James het uit sy pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Hierdie gastehuis is 'n juweel in die Karoo, die kamer en badkamer was ruim, gerieflik en pragtig, met 'n lieflike groot platskerm TV, DStv en kon ons die Wêreldbekerwedstryd tussen die Bokke en Japan in die gerief en luuksheid van hierdie heerlike lekker koel eenheid met lugversorging kyk.

Johan D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelik, veilig.

Waarde vir geld en baie netjiese plek.

Juan-louis C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd.

Pragtige plekkie met absoluut alles wat n mens nodig het. Absolute waarde vir geld!

Marilee P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilee P
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf en hartlike diens.

Baie dankie James vir jou gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie waarde vir geld. Net wat ons nodig gehad het vir een nag se oorslaap.

Heineke Z - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heineke Z
Saam met vriende

Rustig en ontspannend!

Baie gawe gasheer. Veilige parkering. Netjiese oornagplekkie. Goed toegerus.

Gcobisa M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gcobisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

They are friendly, it's affordable.

Affordable and very nice place.

Jolandi V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en aangename verblyf. Baie dankie.

Sien sterre.

Louisa V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net 1 nag maar dit was gemaklik.

Skoon.

Johan D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Waarde vir geld.

Netjies. Skoon. Veilig. Goeie oornagplek.

Yvonne N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Saam met vriende

A definite recommendation!

Very clean and comfortable stay - spacious too! Definitely a great recommendation and value for the price!

Mawethu M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mawethu M
Enkelreisiger

Everything with the guesthouse is excellent.

The owner is down to earth, he is willing to come himself and assist, he has good customer service skills.

Abigail P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is smaakvol en baie ruim, diens uitstekend.

Baie dankie James. Ons sal definitief weer kom. Amazing.

Daniél D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniél D
Saam met vriende

Great plek en baie goed ingerig.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place and very well set up.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was keurig, netjies en skoon.

Ons is vriendelik ontvang en sal vir seker weer hier tuisgaan in die toekoms!

Erika A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, alles in een, lieflike buite-area.

Sien sterre.

Ivan T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en ideaal weg van die stad se gewoel.

Ons kon twee keer dieselfde kamer hê en was fantasties om so half op jou eie te wees. Selfs bietjie buite sit en en die vars Karoo-lug te waardeer.

Marita P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Die eienaar is baie behulpsaam en toeganklik en kamers uitstekend, asook die tuin van die huis. Ek het geen kritiek hier te lewer nie.

Johan D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Waarde vir geld.

Aanbeveelbaar. Netjies. Skoon.

Cathy S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, goeie ligging en baie netjiese kamers.

Ons is vriendelik ontvang deur James en hy was behulpsaam. Kamers is skoon en netjies en gerieflik. Ons verblyf was heel gemaklik. Baie dankie.

Albert B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was baie vriendelik ontvang. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal definitief aanbeveel en weer daar oorslaap.

Mariette V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd!

Oulike, netjiese gastehuis met behulpsame eienaar. Ek sal enige tyd weer daar stop!

Jani B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat mens benodig vir een aand!

Waarlik die moeite werd en bekostigbaar, absoluut ons verwagting oortref vir een aand se oorstop in De Aar! Baie netjies en veilig.

Pieter V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die min plekke waar jy kan rus in vrede.

Die eienaar dra jou op die hande die personeel is hulp vaardig die plek is netjies en skoon ideaal vir oorslaap.

Stefan D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik teen 'n billike prys.

'n Heerlike plek om te oornag na 'n lang dag se reis.

Cozette B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cozette B
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en baie gasvrye diens.

Jacques het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gesellig en gemaklik as moontlik te maak. Hy het selfs gereël vir braaigeriewe nadat ons aangedui het dat ons eerder sal braai as om De Aar se naglewe aan te durf. Met die braai het hy ook geriewe beskikbaar gestel soos braaibakke en -tange. Ons sal weer van sy gasvryheid gebruik maak.

Luzette H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Die verblyf was vreeslik netjies en ontspannend. Die kamers is groot en ruim.

Lineke B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lineke B
Enkelreisiger

Oulike plek.

Ek het een aand hier oorgebly op pad terug van Augrabies. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek het nie veel van De Aar gesien nie omdat ek gaan slaap het, maar die restaurante is nie baie ver nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice place.

I stayed here for one night after a long drive from Augrabies. The owner was very nice and helpful. I didn't see De Aar because I fell asleep but the restaurants are only a short drive away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dionne S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dionne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

James, dankie vir jou gasvryheid! Ons het heerlik geslaap en sal volgende jaar weer by julle kom oorbly.

Karoo Fountain Guesthouse is in 'n stil, netjiese buurt geleë. Ons het baie veilig gevoel en die kamer en badkamer het alles wat nodig is. Ons voertuig was in 'n toesluit-garage.

Herman H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Enkelreisiger

Baie pragtige en netjiese kamer met alles wat nodig is. Veilige skadu parkering. Vriendelike gasvrye ontvangs!

Sien sterre.

Henry B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and modern. Friendly reception. Serenity of environment.

Will most definitely recommend to friends and family.

Ivan T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties om die week daar te wees. Baie besonderse plek en sal weer daar tuisgaan.

Omdat ek in die 80's in De Aar gebly het sal dit altyd besonders wees om daar te gaan kuier. Ek is baie beïndruk met die ligging van die gastehuis. Lekker stil en rustig met betreklik min verkeer. Die kamer pynlik netjies en die beheer en bestuur van die gastehuis ewe goed en bereikbaar.

Germari V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Germari V
Besigheidsreis

Was baie gerieflik en die ligging is perfek vir waar ek in De Aar werk.

Verblyf was baie lekker. Ek het net nie juis kontak met personeel / bestuurder gehad nie.

Martlie J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die huis, maar tog net so gesellig!

James was die ware gasheer. Hy het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Lekker ruim kamer en warm geslaap.

Manie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie P
Enkelreisiger

Baie netjies, beste waarde vir geld, vriendelike diens, skoon met toesluit motorhuis. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Was werklik 'n lekker ervaring. Eienaar gaan uit sy pad om jou vereistes na te kom, stil omgewing, veilig met toesluit motorhuis. kan hulle aanbeveel. Waarde vir geld.

Kobus J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Gesin met tieners

Alles fantasties, sal wel seep en shampoo waardeer wat ons nie gekry het nie.

Sien sterre.

Basil V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Acceptable.

No toaster otherwise acceptable.

Mignonne D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern en netjies!

Die kamers is baie modern en netjies. Die badkamers is skoon en uniek. Parkering is veilig en gemaklik. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer hier boek! Lekker halfway stop op pad na die Kaap!

Celeste P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Ons verblyf by Karoo Fountain Luxury Guesthouse was heerlik. Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom. Ons het in pragtige kamers geslaap. Die kinders kon heerlik op die gras speel en ons het gebraai op ons stoep. Dit was voorwaar 'n wonderlike dag en ons sal vir seker weer soontoe gaan.

Mariaan D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

From the moment the gate opened it was an amazing experience.

Max D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This venue is highly recommended.

We found this venue exceptional and had an awesome garden, well kept. What was noticeable was that each room had under cover parking for your vehicle. The room was very neat and tidy and well kept. There was even a private braai facility for the room that we occupied. The only shortfall was that the toilet was sort of private but when someone enters the sliding door from outside, this person looks onto the toilet and if someone is using it, this is where there is no privacy of the person using it. This venue is highly recommended.

Suzette K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse akkommodasie met goeie diens.

Dis 'n juweel van 'n plek in De Aar. Baie goeie ontvangs en dit was regtig aangenaam om gratis WiFi en vol DStv te geniet.

Andre M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie rustige omgewing. Ideaal vir 'n naweekverblyf.

Dit was heerlike skoon verblyf. Sal weer daar gaan bly indien nodig om De Aar te besoek.

Letsie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie S
Gesin met klein kinders

'n Ware oase om lafenis te vind.

Was aangenaam verras. Die plekkie was te pragtig! Ons het heerlik daar oornag. Baie veilig gevoel. Heerlik uitgerus voor ons verder gereis het.

Barry G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

'n Oase in die Karoo. Ongelooflik lekker gebly in eersteklas akkommodasie. Sal weer daar bly as ons weer in die omgewing kom en beveel dit ten sterkste aan. Ongelooflike waarde vir geld.

Madelyne V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar is baie vriendelik! Rustige verblyf gewees! Baie netjies en mooi verblyf!

Dit was baie lekker verblyf gewees, die eienaar was baie vriendelik! Die kamer was baie netjies en alle benodigdhede was beskikbaar in die kamer. Ons het 'n baie rustige verblyf gehad!

Christine V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay there, really friendly and helpful, place is neat and tidy.

Karoo Fountain Luxury Guesthouse are a lovely neat and tidy place to overnight. We will recommend it for sure. Spacious beautiful rooms and bathrooms. Only negative point is that there is no sign that shows where it is situated.

Barbara C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf!

Word beslis aanbeveel! Dit die beste oornag ever. Sal ons definitief weer sien.

Benita B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Benita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjies, skoon en veilig.

Waarde vir jou geld. Sal beslis aanbeveel.

Tilly K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilly K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, lekker geslaap.

Lekker!

John I - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig, mooi en baie netjies. Tops!

Ons het die rustigheid baie geniet.

Micole B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Micole B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te slaap. Net geen interaksie met eienaars gehad nie.

Klein plekkie, warm. Net oorslaap.

Piet J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed om daar te slaap, sal weer kom.

Was baie netjies, waarde vir geld, sal aanbeveel en ook self weer kom.

Nic D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dalk net moet hulle hul naam by die gastehuis oprig.

Baie skoon en luuks, veilig gevoel en in ons geval was motor in 'n motorhuis geparkeer.

Nicolize F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolize F
Gesin met tieners

Ruim. Netjies, mooi skoon, lekker groot spasie.

Dit was heerlik bekostigbaar. Netjies. Lekker groot stort. Groot TV en lekker aircon was baie nice, thanks.

Sanet J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Waarde vir geld in 'n mooi netjies en goed toegeruste plekkie. Tuin was ook bitter netjies.

Anton V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly.

Swanepoel P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swanepoel P
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die mense is baie gasvry en dis baie goed ingerig. Ons het heerlik geslaap dankie.

Andre F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, skoon en gerieflik.

Baie groot kamer, gerieflike stort en badkamer, alles netjies en skoon. Kan beslis aanbeveel.

Virginia M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Virginia M
Saam met vriende

Convenient for a stopover.

Clean, convenient stopover.

M E P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M E P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Daar was geen fout in die kamer waar ons oorgebly het nie. Ek het al die Karoo Fountain Guesthouse vir mense aanbeveel.

Liesbet J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet J
Gesin met tieners

Ons is baie gasvry ontvang en beide kamers is baie gerieflik, heerlik warm en goed toegerus.

Ons het heerlik gebly in De Aar. Daar was oorgenoeg komberse om Karoo koue te verdryf en ons het warm en lekker geslaap. Sal definitief weer daar oorbly!

Dudley Y - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lieflike huis en alles is daar vir gerieflike verblyf.

Aan die einde van die lang rit was dit 'n welkome gesig. Warm water, warm drankie en skoon, gerieflike bed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a lovely home and every comfort was taken care of.

At the end of a long drive it was a welcome sight. Hot water, hot beverage and a clean, comfy bed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Manda S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda S

Stylvol, gemaklik en silwerskoon.

Kamer was pragtig en stylvol. Ontvangs was hartlik en professioneel. Baie veilig gevoel. Sal beslis weer besoek.

Chris S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

A touch of something different. Keep it up James!

The check in procedure was painless and James is friendly and helpful. All in 1 clean, neat and a bedroom with a difference. The garden and layout entertain the weary eye.

Jan B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verrassing van ons toer, die goedkoopste (bespreek met effense huiwering) maar pragtig, modern, gerieflik, veilig, vriendelik, uit die boonste rakke.

'n Kamer waar ons heerlik kon ontspan, volle DStv, lessenaar, WiFi wat goed werk, kombuis met voorsiening van koffie, tee, ens. Absoluut puik.

Alexis O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap met 'n geruste hart.

Ons het net 1 nag oorgeslaap en al die geriewe en veiligheid was van hoogstaande gehalte.

Zakkie C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakkie C
Gesin met tieners

Briljant.

Dankie vir die vriendelikheid en goeie diens. Die kamer is pragtig.

Jennifer B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Saam met vriende

Wonderlik!

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring. Pragtige gastehuis, beautiful kamer. Die vol DStv pakket en WiFi was die cherry op die koek. Sal baie graag weer wil gaan, die keer met my eggenoot. Dankie James, dit was 'n lekker bly, hoor. Fantastiese diens. Verskriklike mooi plek wat jy daar het.

Liesbet F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en luuks vir die prys.

Hierdie is werklik waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was alles en meer as wat ons verwag het.

 - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang, besonderse plekkie met geriewe en waarde vir geld.

Defnitief die moeite werd om daar tuis te gaan.

Connie S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie netjies en skoon akkommodasie met vriendelike diens.

Wilfred B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemoedsveranderend en sielsbevredigend.

Ek was verras deur die skoonheid en styl van die gastehuis asook die ontvangs. Ek sal definitief weer hier wil kom bly. Die prys was ook redelik.

Anneline R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline R
Enkelreisiger

Rustig en stil. Aangenaam en sal vir seker aanbeveel.

Was aangenaam om oor te slaap. Dankie Karoo Fountain Luxury Gastehuis en LekkeSlaap vir die maklike en gerieflike diens. Julle is die beste.

Thys L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het 100% voldoen aan my behoeftes.

Dit is van die beter gastehuise.

Francisco M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francisco M

Dit was wonderlik. Die atmosfeer is wonderlik. Die tuin is pragtig. Plek is naby aan alles.

Geen fout. Alles was in plek. Veilige parkering. Stil en privaat. Net 'n tekort aan 'n private ingang.

Mariëtte H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het voldoen aan behoefte.

Akkommodasie is goed geleë, skoon en netjies. Gasheer vriendelik en behulpsaam. Oop badkamerplan 'n persoonlike afkeur. Goeie kwaliteit linne. 'n Platlaken sal egter in die somermaande waardeer word aangesien die duvet te warm is.

Miena P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miena P
Gesin met klein kinders

Veilig, rustig en skoon.

Ons het aangekom met een ekstra kleinkind maar James het ons gehelp sonder enige probleme om vrae te antwoord. Ons het baie lekker gekuier. Sal weer van Karoo Fountain Luxury Guesthouse gebruik maak.

Magda P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Vriendelik en skoon.

Ons het net die nag oorgebly op pad na die Weskus en hierdie verblyf was perfek gewees. Ons kon die volgende oggend vroeg weer vertrek, sonder enige probleme om iemand wakker te maak vir sleutels of hekke oopmaak. Dit was veilig en netjies, naby die hoofpad, personeel was baie behulpsaam met inligting oor die dorp.

Jurgins V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgins V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Baie gemaklik en rustig. Met drie klein kinders wat lekker kon baljaar op die grasplek en genoeg plek vir 6 mense.

Dave C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave C
Besigheidsreis

Perfect.

Value for money, friendly, clean. A great place to stay.

Natasja P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja P
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Baie mooi en veilige plek! En baie skoon.

Carin V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin V
Gesin met tieners

Lekker en mooi.

Ons was baie beïndruk, veral dat daar lugversorging was.

Lauren M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M
Enkelreisiger

Fantasties.

Baie professionele diens. Uitstekende ligging en slaapgeriewe.

Peter D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Enkelreisiger

Karoo Fountain Luxury Guesthouse is regtig 100% luxury.

Ná 'n baie lang reis was dit wonderlik om in so 'n netjiese en mooi gastehuis te kon oornag .Ek het aanvanklik my verblyf gekanselleer, maar ek was baie vriendelik verwelkom en gehelp. Al die DStv-kanale werk ook en die bed was gemaklik.

Keith P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith P
Saam met vriende

Awesome plek, waarde vir geld en baie gerieflik

Baie baie netjies en baie mooi, ek love die plekkie, dankie vir die gasvryheid.

Johan V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam. Vriendelike en flinke diens.

Leon W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met vriende

Goeie en netjiese verblyf wat baie aangenaam was.

Ons het Karoo Fountain as 'n oornagstop vanaf die Kalahari terug na PE gebruik. Voorwaar 'n mooi groen kolletjie in die dorre De Aar. Die verblyf is netjies, skoon en modern. Daar is veilige parkering en alles wat die kuier gemaklik moet maak. Ons is vriendelik deur gasheer James ontvang en goed ingelig. Ek sal weer van Karoo Fountain gebruik maak. Dit bied goeie waarde vir geld. Nooit bedreig of onveilig gevoel nie.

William R - Sep 2016
Gemiddeld