Hanover Akkommodasie by Karoo Gariep Conservancy | LekkeSlaap
+38

Karoo Gariep Conservancy

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
En suite-dubbelkamer
Slegs verblyf
Gesinseenheid
Slegs verblyf
Selfsorghouthuis
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 betaal halfprys vir maaltye.
Ontbyt is beskikbaar teen R80 per persoon en aandete is beskikbaar teen R180 per persoon vir 'n driegangmaaltyd.

Ander addisionele tariewe sluit nagritte teen R100 per persoon, sonsondergang-wildritte teen R100 per persoon, voëlkykuitstappies vroegoggende teen R100 per persoon en boesmantekening-uitstappie teen R100 per persoon in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

100% van die deposito is terugbetaalbaar indien die bespreking 10 dae vooruit gekanselleer word.
80% van die deposito is terugbetaalbaar indien die bespreking meer as 4 dae vooruit gekanselleer word.
20% van die deposito is terugbetaalbaar indien die bespreking minder as 4 dae vooruit gekanselleer word.
Geen gelde is terugbetaalbaar indien die bespreking op die inklokdatum gekanselleer word nie.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tussen Hanover/Colesberg, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NDhmYTZmLWJhMzMtNDAwMC05NmU0LTU3YmZkNGE2ODU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 N1 Highway Between Hanover / Colesberg 7005 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.89813723216 24.62739944458
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za