Karoo getaway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo Getaway is in die pragtige dorp, Beaufort-Wes, naby die N1. Dit is die grootste dorp in die Groot-Karoo en word as die hartjie van die Karoo beskou.

Dié selfsorg-eenheid is op die eienaar se eiendom, maar is apart van die hoofhuis.

Die eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV DStv. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n kombuis en 'n sitkamertjie met 'n stapelbed. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oondtjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eenheid het lugversorging, braaigeriewe en matrasse.

Veilige parkeerplek word agter 'n veilige hek voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Karoo getaway sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Getaway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za