Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Ghetto

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Karoo Ghetto is net buite Schoemanshoek, tussen die Kangogrotte en Oudtshoorn geleë.

Dié ruim huis is langs 'n dam en het slaapplek vir 5 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapvertrekke, 'n buitebadkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed, matrasse of tente kan vooraf gereël word teen ekstra koste. Gaste kan ook op versoek hul eie tente saambring of tente kan verskaf word vir ekstra verblyf. Die buitebadkamer het 2 storte en 2 toilette.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 'n paar mense en die sitkamer het 'n sitkamer het 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep-area met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep het 'n pragtige uitsig oor 'n klein dam en op die voorheuwels van die Swartberge.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Ghetto sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Karoo Ghetto
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Ghetto het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal Plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe14a55481b35bd10c10f7408e0954f4bd4c9e9addc5ae3b89b4c5d719919b2dabd5cbb82ef64d0c9a185937fd8d56e676876?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 Farm Roodewal Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.473121098934 22.251271591086