LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Huis 33 Joubertstraat | LekkeSlaap
+16

Karoo Huis 33 Joubertstraat

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Karoo Huis 33 Joubertstraat
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elli L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elli L
Saam met vriende

Pragtige, netjiese huis.

Ek sal definitief weer terugkom Montagu toe. Dit is 'n plek om in te vertoef.

Winnie R - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie R
Saam met vriende

Lekker plattelandse ervaring.

Lekker op die stoep gekuier. Is naby aan die winkels geleë. Sommer Spar toe gestap. Vir 'n stedeling was dit 'n lekker plattelandse ervaring.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Gelukkig was daar nog nooit enige gevaar hier nie.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Alison B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison B
Saam met vriende

Our host was extremely friendly and helpful.

We did not read the advert carefully enough. KH is not fully self contained. It is in fact a separate part of the owner's house. It comprises two beautifully furnished (in authentic Victorian style) en-suite double bedrooms. The larger of the two bedrooms has basic facilities for cooking (kettle, crockery, cutlery, microwave, wash up and a 4-seater dining table. Outside there is a spacious stoep with table and seating overlooking a large treed car park and the dramatic Montagu mountains beyond. By arrangement with the owner we chose rather to use her lovely big live-in kitchen and outside garden and braai area to eat. The owner was helpful, generous and gracious. The house is very convenient to all points of interest in Montagu.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Thank you very much for your lovely review. It was such a pleasure meeting and spending time with you.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Belinda P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P
Enkelreisiger

Pragtige ou huis en wonderlike gasvryheid.

Wat ek waardeer het was 'n goeie matras, gehalte beddegoed, pragtige badkamer en die rustige omgewing. Daar is 'n heerlike stoep om die berguitsig te geniet. Ek sal beslis weer hier oorbly!

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Belinda. Sou jou graag weer wou sien. Kom gerus weer. Mooi bly.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Theo V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dit is 'n goeie area en die huis was lekker, alles was baie netjies en skoon ook.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Theo.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Heidi P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very peaceful, best way to charge your batteries.

The rooms were very clean, loved the antiques, will definitely book again, thanks Franza.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

My pleasure, you guys. Come again.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Roelien R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R
Saam met vriende

Lekker outydse gevoel.

Dankie vir 'n heerlike naweek. Baie sentraal geleë. Heerlike stoep en outydse gevoel. Baie skoon en netjies en fyn detail.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Bly u het dit geniet.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Neil D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D
Saam met vriende

Was a wonderful stay. Lovely restored old home. Charming host and owner.

Well worth recommending.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Thank you kindly.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Jorus O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorus O
Saam met vriende

Ek het weggebreek van die stad, en wou in 'n stil omgewing wees.

Ek sal beslis weer by Karoo Huis 33 gaan bly, diens was fantasties, kon nie vir beter vra nie!

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Duisend dankies, Jorus, bly julle het dit geniet.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Sirdicks M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sirdicks M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and hospitable.

It was a good place to travel to, a lot of historical buildings.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Thank you for your feedback. I have to say, however, that your low score has taken me by complete surprise, as you seemed quite happy. And I find the rating for cleanliness confusing, as I take great pride in my establishment. Perhaps you could clarify for me?

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Francois G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n aangename, rustige gastehuis.

Baie goeie beddens, baie stil, uitstekende stort, baie mooi gerestoreer, aangename gasvrou - wat wil jy meer hê. Net 'n TV miskien, maar gelukkig was dit nie daar nie en kon ons ons tyd goed bestee.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Baie dankie, Francois,
Ek is bly as julle lekker gekuier het. Julle was model gaste.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Tanya D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Fantastiese plek, vriendelikste gasvrou, lekkerste kuierstoep.

Skoon en ruim kamers. Is vriendelik ontvang. Sentraal gelee. Word beslis aanbeveel.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Duisend dankies, Elmarie, so bly julle het dit geniet!

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Alesia L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alesia L
Saam met vriende

Nie selfsorg.

Die eienaar van die huis bly daar. Dit was nie so aangedui nie. Dit was glad nie wat ons verwag het nie.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Hallo Alesia,
Dankie vir jou resensie.
Karoo Huis word gelys as 'n gastehuis, en nie as 'n selfsorg-eenheid nie, en die beskrywing noem als wat tydens jou verblyf tot jou beskikking is. Nietemin het ek jou toegelaat om my kombuis te gebruik, aangesien jy kombuisgeriewe benodig het. Dit is sonder ekstra kostes gedoen, alhoewel 'n paar van my bestanddele gebruik was. Ek is baie trots op my onderneming, soveel so dat dit in 'n dekor tydskrif verskyn het, en daarom is ek verward met jou waardering vir skoonheid en netheid? Miskien kan jy my meer duidelikheid gee?
Vriendelike groete,
Franza (eienaar)

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Fred V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred V
Saam met vriende

Lekker gebly stil en rustig.

Montagu is 'n pragtige dorp met mooi natuurskoon. Geleë op die welbekende R62. Karoohuis het aan al ons behoeftes voldoen, maar 'n TV waar ons bv. sport sou kon kyk sou dit goed afgerond het.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Ek neem kennis van TV voorstel. Ek probeer egter juis mense te inspireer om in die buitelug te kuier.

Karoo Huis is nie n.'fully serviced' eenheid nie, maar ek sal enige voorstelle vir diensverbetering waardeer.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Gary C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

We were warmly welcomed and royally treated to a real gem of a place, just what we needed on our road trip.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Thank you so much, guys!!

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Soemaya M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soemaya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vreedsaam.

Karoo Huis is baie lekker, maar Montagu self moet regtig kyk na die skep van meer swemgeriewe, want Avalon Springs is belaglik met hul dagbesoeke.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It is very peaceful.

Karoo Huis is very nice but Montagu itself should really look into creating more swimming facilities because Avalon springs is ridiculous with their day visits.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kirstin B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin B
Gesin met tieners

Wonderful experience.

A wonderful, clean and well-equipped guest house. Franza is a wonderful hostess and made us feel completely at home.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Good day Kirstin,

Thank you so very much. Glad you enjoyed it!

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Lisa B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing, beautiful clean accommodation, such a lovely host. All around it was perfect. I will definitely be back.

It was fantastic, beautiful and tasteful accommodation, lovely host, clean and very accommodating. Our stay was perfect and we will definitely be back again.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Dankie julle. Geseende Kersfees!

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Colin M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en ruim met uitstekende geriewe.

Die huis is goed geleë sodat ons gemaklik na restaurante en ander geriewe kan stap. Dit was skoon en goed ingerig en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik en aangenaam te maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Well located and roomy with excellent facilities.

The house is well located so we could walk easily to restaurants and other amenities comfortably. It was clean and well appointed and the hostess went out if her way to make our stay comfortable and enjoyable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Thank you Linda,

Sophie and Kiki send regards.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Bertram O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertram O

Dit was heerlik en die ontvangs was baie gasvry.

Die plek is baie goed geleë, naby als en jy voel onmiddellik tuis.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Dankie.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Daniel C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan behoeftes.

Netjiese en ruim selfsorgkamer met badkamer. Smaakvol en voldoende vir kort oorslaap.

Virginie M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet area. Very ideal for a getaway from the city.

Surely enjoyed my stay.

Michelle V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Pragtige dekor en 'n oog vir detail.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad (2 aande) in die Karoo Huisie. Franza het dit so mooi versier met 'n egte Karoo-chic styl. Die beddens was baie gemaklik met hoë gehalte linne. Ons het ook baie lekker op die groot stoep gekuier. Baie sentraal geleë, naby die hoofstraat en Montagu Hotel.

Andre L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en lekker.

Al waaraan aandag gegee kan word is die drein van die stort wat bietjie geblok was en water het gou opgedam.

Karoo Huis 33 Joubertstraat se terugvoer

Baie dankie, ek maak so.

Karoo Huis 33 Joubertstraat
Bianca O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Was heerlik om die naweek daar te spandeer. Die feit dat daar geen TV is nie, is beslis 'n pluspunt. Sal enige tyd weer kom.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 33, Montagu, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621otNSRdARvRaLPCSso6SpO0pKOcMAthOKTLVqzeRkPtROA0E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 33 Joubert Street Montagu 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.784822 20.122735
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!