Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Huisie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Huisie het 2 aparte eenhede langs mekaar in Vanderbijlpark. Die eenhede is apart van die hoofhuis en is in 'n tuin waar gaste heerlik kan ontspan en na die voëltjies kan luister.

Karoo Huisie 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.

Karoo Huisie 2 beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi.

Daar is 'n wasgoeddiens, selfsorggeriewe, WiFi en 'n braai-area op die perseel. Gaste kan ook in die tuin ontspan.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, swem, visvang en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Karoo Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 221

Jaar gelys 8

Ligging

  • Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Karoo Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beethoven-straat 105, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5l5z6XceCwMp9nHtd9rfEfwHPeP3LsCRyhII2617r5WUksIsiy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 105 Beethoven Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.73659 27.82634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem