Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Khaya

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Khaya is op 'n kleinhoewe binne stapafstand van die middedorp in die wonderlike dorpie Prince Albert geleë. Pete en Megan nooi jou graag uit na hulle gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Kom en deel in hul passie vir die Karoo en hul eiendom. Daar is geen straatligte of dorpgeraas in die omgewing wat die rus en stilte van die Karoo sal onderbreek nie.

Karoo Khaya bied 4 kothuise in die stil en rustige tuin met 'n groot rotspolonspoel en 'n waterval. Daar is 'n boma met 'n braaiplek en ons voorsien hout en braaigeriewe. Die kothuis is elkeen met 'n tikkie oud-Karoo viersier. Ons het spesiale aandag geskenk aan huislike gerief, soos gemaklike beddens, linne van die hoogste gehalte en plattelandse afwerkings. Elke kamer het ook 'n lêer met inligting oor Prince Albert en die omliggende omgewing. Die kothuise word daagliks skoongemaak. WiFi is beskikbaar.

Matrasse, vir jong kinders, is beskikbaar. Dit is gratis. 'n Volledige Karoo-ontbyt word in ons huis bedien, maar is 'n opsionele ekstra teen 'n addisionele fooi per persoon. Daar is ook konfyt, ingelegde produkte, gerookte olywe en olyfolie, wat alles op die eiendom gemaak word, te koop in al die kamers.

Ons het 'n gaste-sitkamer met DStv en 'n uitgebreide biblioteek met 'n beeldskone uitsig oor die tuin en die panoramiese berge. Jy is ook welkom om in die tuin rond te loop en jou eie groente vir aandete te pluk. Kinders sal mal wees oor die plaasdiere en is welkom om hulle te help voer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 191 resensies vir Karoo Khaya
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Khaya het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 1, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjIxNTIwLTg5NWUtNDZiMi04MGEwLTg3OWNhY2I3N2I5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 1 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.216717546283 22.029390335083