Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Koppie Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R715 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste.

Verblyf word in 3 slaapkamers gebied. Twee van die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en die derde kamer is geskik vir 'n gesin van 4. Elke kamer het ’n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Skoon handdoeke word voorsien. Daar is trappe wat na die eenheid lei.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek wat kan sluit. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike terras met 'n uitsig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.

Die gastehuis is stapafstand van die restaurante en winkels af. Daar is masserings en salonbehandelings op versoek wat in die huis, ’n 'n behandelingskamer gedoen word.

Colesberg is ’n goudmyn van erfenisgebiede. Dis op die N1 geleë, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, wat dit die ideale oornagplek maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Karoo-Koppie Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Jaar gelys 8

Ligging

  • President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo-Koppie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem