LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Kuierhuis | LekkeSlaap
+25

Karoo Kuierhuis

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandvlei Plaas, R318, Montagu, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (vir 13 persone)

Beskrywing

Karoo Kuierhuis is op 'n skaapplaas langs die R318 tussen Montagu en Touwsrivier geleë.

Die huis het slaapplek vir 13 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die huis het 'n eetarea en 'n sitarea met 'n ingeboude braai wat ideaal is vir koue wintersnagte. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n stoof.

Die huis het ook 'n buitebraai en 'n lapa met 'n uitsig oor die Karoo-vlaktes, die Hexriviervallei, Waboomsberg en die Matroosberge.

Doendinge op die plaas sluit fietsry en stap in, en daar is verskeie 4x4-roetes op buurplase. Montagu Springs se warmwaterbronne is 50 km ver en Aquila Wildreservaat is 40 km ver.

Aangesien hierdie 'n werkende plaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Kuierhuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Karoo Kuierhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sandvlei Plaas, R318, Montagu, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Kuierhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R3 250
per nag (vir 13 persone)
Vanaf R3 250
per nag (vir 13 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandvlei Plaas, R318, Montagu, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtpT6L7zplf5z7KwCzM9AfLYOnJu8RRA2TPd0F7MAJWjjfrzNTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 250  per nag (vir 13 persone) 11 5 1 5 Sandvlei Farm R318 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.588313207577 19.883222503204
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!