Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Lodge

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 312 R1 181 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet.

Elke suite het 'n privaat ingang wat maklik van die tuin af bereik kan word. Dit is pragtige versier met gemaklike beddens, 'n sitkamer en 'n aparte aantrekarea. Die linne is 100% katoen met beide gansveer- en donsduvets en anti-allergiese sponskussings. Badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die badkamers is luuks en baie uniek. Dit het groot hoekbaddens en baie groot storte. Al die keramiek en krane is in kontinentale styl en kom ook van daar. Karoo Lodge se suites is elkeen met tee- en koffiemaakgeriewe, glase, 'n ysbak, waterfles, yskassie, plafonwaaier, en ’n moderne lugversorger, sowel as 3-punt- en dubbelpunt-kragpunte en 'n haardroër ingerig.

Aktiwiteite in die omtrek sluit voetslaan en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Karoo Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 312
R1 312 R1 181
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 312
R1 312 R1 181
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 66, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZDY5ZWNhLTUxMGMtNDQ3ZC1hZDI2LTk1ZGU1YWMyM2NkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 312 nouVanaf R1 181 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 66 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.2216443 22.0294798