LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Masterclass House and Cottage | LekkeSlaap
+34

Karoo Masterclass House and Cottage

Karoo Masterclass Cottage
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kothuis het lugversorging, is in die lieflike tuin geleë, en het slaapplek vir 4. Die eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Luukse dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Linne, elektriese komberse en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is het 'n knus kaggel, 'n TV met DStv, en WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep wat uitkyk oor die privaat plonspoel en tuin. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Ons doen graag inkopies namens gaste voor aankoms. - Kinders van alle ouderdomme en goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. - Gaste kan kruie en groente uit die organiese tonnel geniet. Doen asb. eers navraag. - Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karoo Masterclass House
Vanaf
Vanaf R5 500
per eenheid
Beskrywing

Dit huis is ideaal vir 'n groep of gesin van 8. Die huis het lugversorging, 3 slaapkamers, 'n enkelbed en badkamers met baddens en storte. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot stoep en daar is 'n koninggrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. 'n Addisionele enkelbed is op versoek beskikbaar. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die bachelor-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en elektriese komberse word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, groot yskaste en vrieskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en etes kan by die eetkamertafel geniet word. Een van die sitkamers het 'n knus kaggel, en die tweede is toegerus met 'n TV met DStv, DVD's en WiFi. Die huis het ook 24-uur gewapende reaksie, en lei na 'n stoep wat uitkyk oor die privaat plonspoel en tuin. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Ons doen graag inkopies namens gaste voor aankoms. - Kinders van alle ouderdomme en goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. - Gaste kan kruie en groente uit die organiese tonnel geniet. Doen asb. eers navraag. - Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b253b397af3d75c2cf3caf3f2dcda4a8dd7237847009772a9ea46ff56261319ffe225d50cae3acf1974936ff7c22532e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Queeckvaleij Crescent Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.230731602708 22.032688592591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!