Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Masterclass House and Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Karoo Masterclass House and Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jenni V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met alles wat nodig is en troeteldiervriendelik.

Die huisie is ideaal vir 2 mense met 'n troeteldier. Uitstekend beplan met alles wat benodig word en lekker spasie in die olyfboord vir hondjies om rond te hardloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Baie dankie vir positiewe resensie.

Ons waardeer die terugvoering. Die swembad is ook omhein en baie veilig vir klein kindertjies en honde.

Bly julle het die oornag so geniet!

Kom kuier gerus vinnig weer by ons.

Vriendelike groete,
Izette

Karoo Masterclass House and Cottage
Chantal V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal V
Gesin met klein kinders

Perfek om Prince Albert te verken.

Uitstekende ligging. Alles is nuut en skoon. Heerlik geslaap - koninggrootte bed het die perfekte matras. Tafel en stoele op die stoep vir ete/werk. Daar is ook 2 gemakstoele - maar 'n dagbed of hangmat sou die prentjie voltooi het. Vir stadsbewoners soos ons, sou ons die huisalarm in die aand wou kon aanskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders!

Smaakvol en duursame dekor. Baie gerieflike meubels. Pragtige en goed toegeruste kombuis. Heerlike bed. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Thank you Annemarie, your review is appreciated. So glad you enjoyed the stay and we look forward to checking you in again. Cheers. Howard.

Karoo Masterclass House and Cottage
George E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Ons stop graag in Prins Albert en het van die akkommodasie tot die aand ete by Prins Albert Cafe baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Thank you George. Travel safely and we look forward to seeing you check in again. Tjorts. Howard.

Karoo Masterclass House and Cottage
Morkel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morkel B
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Ons het egter verwag dat daar twee slaapkamers sou wees. Ons kinders moes ongelukkig op 'n slaapbank in die TV kamer slaap en uit hul tasse leef. Verder was dit baie lekker, goed toegerus en gerieflik naby aan eetplekke. Gasheer het ons mooi gehelp om besienswaardighede te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Thank you for the review.

We are sorry to hear about your surprise at the rooms, the website does indicate a sleeper couch is used in the lounge for any extra persons.
The docs we send out also show the cottage as being 1 bedroomed only.
But we would far rather prevent any misunderstandings in advance.
When you book with us in the future, please remind us of this incident and I am sure we can make amends for this booking.
Happy and safe travels for 2022.

Karoo Masterclass House and Cottage
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf. Van die beste.

Die verblyf is in 'n ander klas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Thank you for the review, we do appreciate it.

Travel safely and we would love to see you again.

Tjorts. Howard.

Karoo Masterclass House and Cottage
Dewet B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek.

In Prins Albert is dit 'n goeie geleë, baie mooi huis. "Upmarket"-tipe plek, baie mooi gedoen en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendel C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendel C
Gesin met klein kinders

Alles in die naam

Ons het baie lekker gebly by Howard en Marion se Karoo Masterclass Cottage. Die kothuis is uistekend toegerus en die kos is voortreflik. Dit is ook lekker ruim met ’n reusagtige bed! Dit is voorwaar ’n meesterklas ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, mucho goodo.

We look forward to checking you in again, travel safely.

Howard and Marion.

Karoo Masterclass House and Cottage
Renate C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en privaat.

Die huisie is knap maar cosy. Dit sal lekker wees in die somer om buite te braai en in die plonspoel wat ook kan warm maak te kan swem en sterrekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Baie dankie Renate.
The outside heated plunge pools are stunning in both summer and winter. On a nice clear evening, it is just so great to relax and watch the stars, gin and tonic in hand.

Karoo Masterclass House and Cottage
Jan N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met vriende

Wonderlike gerief, pragtige uitsig, goed toegerus en gemaklike akkommodasie.

Kragprobleme - weet nie of dit Eskom of batterystelsel was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Most of the southern Groot Karoo was without power for 36 hours as a result of breaker issues at the Leeu Gamka substation.
We sent all our guests multiple messages on this. Most certainly the problem was not our solar inverter backup system. At least our guests had Wi-Fi, lights, TV and DStv during the blackout. Most cottages have gas stoves and those with electric stoves have gas cookers to make hot water. We supplied extra wood to all our guests at no charge to help keep warm. We pride ourselves on having an emergency backup for water and electricity.

Karoo Masterclass House and Cottage
Lyn H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility and luxury is worth paying a bit extra for.

Perfect location, a luxury beautifuly decorated space and lovely to have private garden as well. My only negative feedback is that I would have loved to have cooked a meal (we were on a roadtrip and were a bit tired of eating all meals in restaurants by that point) and think for the kind of accommodation this is, a 2nd induction plate would have been nice (as there is no stove). Part of the reason for booking self-catering was so we could eat-in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Marion and I were talking about this exact issue this morning. We just stayed in a place in the Cederberg that didn't have enough cooking equipment. We were discussing gas tops and gas ovens as your review came in. Synchronicity.
We are not sure if we are going to get a free-standing oven or more cooker tops, but by next week we will have closed this issue out. Can we offer you a super discount on future booking so you can come see for yourself that we have taken your review to heart and addressed the issue.

Karoo Masterclass House and Cottage
Ilze V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Dis ons eerste 'oorslaap' in Prince Albert en volgende keer gaan ons vir seker weer hier bespreek. Pragtige plek, mooiste tuin en ons het so lekker onder die sterre in die tuin gebraai met die braaipak wat voorsien is! Hemel in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Baie dankie Ilze.
So glad you enjoyed it, we appreciate your business and look forward to checking you in again.

Karoo Masterclass House and Cottage
Martie C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Gesin met tieners

Uitstekend uitsig oor Prince Albert en die Karoo-landskap.

Hierdie kothuis is ‘n moet as jy in Prince Albert oorslaap. Pragtige uitsig en die eenhede is goed toegerus met alles wat jy kan benodig. Howard was dié beste gasheer en maak seker dat sy kliënte gelukkig is en alles het. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quint K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quint K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo Masterclass is in 'n ander klas.

Howard en sy span verdien baie hoë prys. Alles was absoluut perfek. As jy 'n Prince Albert-ervaring met absoluut gerief wil geniet is daar net geen gelyke nie. Dankie vir 'n rooiletter-Kersfees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Heerlik gebly, stil en privaat. Eie plaspoel, vol DStv en verder alles en meer as wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

HI Anina, thank you for your kind words.

We are very proud of our private heated plunge pools, stunning on a winters night to sit in the heated pool and watch the stars.

Ry veilig, Howard en Marion.

Karoo Masterclass House and Cottage
Johan N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Netjies en prakties.

Uitstekende wel-deurdagte verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Masterclass House and Cottage se terugvoer

Thank you Johan.

Travel safely and we would like to see you again if you travel this way.

Cheers, Howard.

Karoo Masterclass House and Cottage
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queeckvaleij-singel 6, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561affc60c2beb07a39d6f63ce6a239fa19c6af845c50f8d66e5673033908b7df376246e655d7426b283ffb05671ac0ad07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Queeckvaleij Crescent Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.230731602708 22.032688592591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem