Karoo Moons

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo Moons bied selfsorgverblyf in die klein dorpie, Aberdeen.

Die verblyf beskik oor die hoofhuis en 'n kothuis met 3 slaapkamers. Die hoofhuis het 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea. Die slaapkamers het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond.

Die slaapkamers in die kothuis het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste mag gebruik maak van die volledig toegeruste kombuis en eetarea van die restaurant wat op die perseel is.

Daar is ander geriewe soos 'n braai-area, Jacuzzi, TV, DStv, lugversorging en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Moons gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za