Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Nights

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 199 resensies vir Karoo Nights
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Garth T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth T

It was a good overnighter and I would definitely stay there again.

We stayed at Karoo Nights as an overnighter on the way back to PTA from Cape Town. It was great for that. We are a family of four and stayed in 1 room. This was fine as we arrived late afternoon. The meal was excellent and the service was fantastic.

Salie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salie C

Welkome rusplek.

Dit was heerlik en die aandete was uit die boeke.

Anet D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet D

Heerlik, rustig, skoon.

Heerlik, ons was laat en die gasvrou het geduldig vir ons gewag. Sterreprag en stilte was kos vir die siel na amper op die pad. Baie dankie vir 'n gasvrye halfwegstasie op ons pad terug huistoe.

Helena B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Goeie waarde vir geld.

Alles was soos geadverteer. Heerlik gerus na die lang pad.

Bronwen J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen J

Quiet and convenient.

Little bit of dirt road, but it's in a reasonable condition and easy access in a normal sedan or hatch.

Rose T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose T

A very good place to stay.

We really enjoyed our stay and would go back. The room my mom was in was very difficult to open, and as she is elderly, it was a slight problem. We would also have liked hand wash in our room. Besides that, it was great.

Sharlene (manie Earle) R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene (manie Earle) R

Baie rustig.

Ons het lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. En baie rustig. Dankie.

Jessica-lee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica-lee S

Great.

It was lovely, very clean, and the hostess was lovely.

Anchen I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anchen I

My kids loved it on the farm, and so did we!

We loved our stay at Karoo Nights. It's a farm and a farmhouse, exactly as the photos indicated. We had everything we needed, and we loved it.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Yana V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yana V

Wrong turn! Never again!

Possibly the worst booking destination made to date. Very remote location, but the hospitality on arrival was friendly. The rooms are outdated, with decor stuck somewhere in the 1950s or even further back. Clean but not sanitary, the room smelled of damp carpet, which aggravated my sinuses. Supper was good, and the food was delicious. A cockroach came out and onto the bed after I turned off the lights. Soundproofing between rooms is terrible; the guest next door snoring was very audible. I could not wait for daylight to leave. Not the best follow-up booking after staying at Nine on 9 Winkle for the week. The photos on the booking site are vague and do not show full detail.

Louise D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Heerlike eg plaas ervaring.

Hierdie was 'n heerlike ervaring. Ons het dit baie geniet en goed gerus. Neem net kennis dat dit 'n entjie uit Gariep is, maar dit was geen krisis nie. Heerlike aandete van lamskotelette/skaapboud/butter chicken was beskikbaar teen 'n billike prys. Sal definitief weer ons volgende oornagreis hier oorslaap.

Nelia K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia K

We had a lovely experience at Karoo Nights. We ate like kings. Better food I had had at any restaurant recently.

My fiancée and I stayed over for a night on our way back to the George. The staff was helpful and friendly. We found out that the family had been there for generations and that the large guesthouse was used to house the workers that had built Gariepdam long ago. We took a long walk to shake off the road and we were fortunate enough to see the spectacular sunset and then we took a swim in the small swimming dam (pool) under the stars. The buffet was absolutely delicious. Had not had lamb that good before. The rooms were near and clean. The parking was in a store room (felt quite safe and convenient) and It kept the car cool.

Allison M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison M

Was a stop over on our way back to Jhb.

I had my dog with me and what a joy. They made me and my dog feel so at home. She was allowed to run around freely and, with the other guests having their dogs with her, it was amazing to see how happy the dogs were especially after being stuck in the car all day. . They have a bar where you can relax before dinner. The food was amazing - the lamb melted in my mouth. . Slightly off the N1 but definitely worth the detour. Will definitely recommend them to any- and everyone and definitely stay over there again.

Pierre A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A

Ruim en gemaklik. Baie lekker oornag gehad.

Konserwatief, baie netjies, skoon en ruim vir 'n gesin van 5 en goeie waarde vir geld. Sal weer daar oornag. Baie vriendelik ontvang.

Monique N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N

Stil van 'n plaas.

Ons is vriendelik ontvang en dadelik na ons kamer gewys. Ons kamer was mooi netjies, baie skoon en het al die geriewe gehad wat ons sou benodig. Definitief waarde vir geld.

Johan F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Lekker plek waarde vir geld. Regte Karoo-ervaring.

Sien sterre.

Tayla N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla N

Value for money.

Great value for money, a lovely place to stay for a night while traveling.

Hettie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie K

Karoo stilte en wind deur bome.

Baie dankie, skoon netjies en tipies plaas.

Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Plaas atmosfeer. Lekker kos.

Baie vriendelik ontvang. Lekkerste skaap tjops. Rustige plaas omgewing. Sal vir seker weer daar oornag.

Suretha H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha H

Gasvry, netjies, silwerskoon.

Heerlik. Die kinders kon snoeker speel en heerlik swem.

Charmaine C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Good value for money.

Clean and neat, good value for money. Loved the farm life feel. We traveled from Knysna to Pretoria, so it was a well-positioned stopover point. The only negative was poor cellphone reception while in the cottage.

Tanellé P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanellé P

Gerieflik.

Was baie gerieflik vir 'n oornag. Bietjie duur by die kroeg, andersins baie lekker plekkie.

Maritza V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

Rustig, veilig.

Akkommodasie, net reg vir oorslaap. Aandete, smaakvol. Geen netwerksein. WiFi sal tot 'n voordeel wees.

Christien B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien B

Heerlik, rustig.

Heerlike plaasatmosfeer, mooi en skoon kamer. Baie lekker gebly en geslaap.

Melissa L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Heerlike oornag, baie gemaklik netjies en skoon. Baie vriendelike diens en hulpvaardigheid.

Wat 'n aangename verrassing, ons het so lekker gerus op die plaas, was so mooi en ontspannend. Lekker afgekoel in die swempad, linen was skoon en vars, goeie kwaliteit asook die kussings. Was dankbaar vir die dakwaaiers. Ons het nie aandete bespreek nie en hulle het ten spyte daarvan ons geakkommodeer met 'n heerlike ete. Sal definitief weer daar oorstop in die toekoms.

Keith T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith T

Great.

Ria and staff are very pleasant and welcoming.

Adriaan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan P

Baie lekker.

Het baie lekker gebly.

Jinnie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jinnie S

Kan dit aanbeveel.

Goeie oorslaapplek. Al die basiese is beskikbaar. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Chris B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Lekker geslaap, baie lekker kos.

Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs.

Alet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet V

Verblyf was netjies en gerieflik. Aandete was heerlik! Kamerversiering en fynere be.

Netjiese gerieflike verblyf.

Amanda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P

Off the beaten track but a great stop over place for the night.

Off the beaten track but not many pet-friendly places available, but we did enjoy our stay and the hosts were very friendly.

Sherry B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherry B

It's served the purpose of a quick overnight stay.

We arrived late and received a friendly welcome in the rain.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lisa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V

Onverwags.

Kamers was skoon en netjies. Res van die ongebruikte areas in die huis kort aandag en skoonmaak. Beter voorsiening maak vir loadshedding en selfoonopvangs.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Manie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Manie P

Dit was nie soos die ander plekke op die webtuiste nie.

Die verblyf was uiters teleurstellend. Die skoolkoshuis gevoel was nie lekker nie en die klanke van aangrensende kamers was steurend (veral van bo af). Die geriewe was baie basies en glad nie waarde vir geld nie. Die enkelbed se beddegoed het 'n vlek gehad wat nie goed gelyk het nie. Onder die toiletbak was 'n vuil roomysbak om druppende water op te vang.

Van Der Westhuizen J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Van Der Westhuizen J

Oud, vervalle, geen sein en krag, die plek kort baie werk.

Die ontvangs was nie vriendelik nie, alhoewel ons vooraf presies laatweet het hoelaat ons daar sou wees. Daar is geen sprake van die grondpad wat mens moet ry nie. Daar was geen sein nie en ons kamer het geen WiFi-opvangs gehad nie. Hulle het net sekere tye krag en die generator word afgesit na 'n sekere tyd, waarna jy net sonder krag moet klaarkom. Dit is veral moeilik as jy vroeg wil opstaan om te pak. Ons is glad nie vooraf daarvan ingelig nie. Die plek is vervalle, daar is oop kamers met matrasse wat rondlê en skep 'n slegte indruk. Die kamer het ook nie soos die foto gelyk nie en kort beslis werk.

Heidi V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Ons het regte Karoo-gasvryheid ervaar.

Gemaklike en skoon kamer. Heerlike kos.

Priscilla H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla H

Was excellent.

The service was excellent and loved the place.

Hannes V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Wow, in the Kalahari, as it says.

The food was absolutely great as well as the hosts. The Trust Bar was unbelievable. The view and evening stars, wow wow wow. Absolutely a must stay! I invited myself into the kitchen where our host was preparing supper. What a lovely lady. I call her the Queen Mother. Rooms great with ceiling fans as well as aircon. Great experience!

Nabaweya B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabaweya B

Peace and tranquillity.

The room was spacious and clean. The place itself is absolutely stunning.

Petrus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Netjies en vreeslik vriendelike ontvangs.

Ten spyte van loadshedding het ons die lekkerste aandete gehad. Kamers heerlik ruim en die plaasdam swembad was heerlike afkoelplekkie. Beveel Karoo Nights definitief aan.

Linkie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linkie S

Oorslaap.

Ons het vir die aand oorgeslaap om die lang pad bietjie korter te maak. Ek was baie gelukkig. Uitstekende diens. Lekker plek om te slaap.

Natasha M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Absolutely amazing.

Wonderful experience - will definitely come back.

Barry S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

Most pleasant,

Katie most accommodating.

Andre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Rustig en stil.

Katie het ons dadelik baie welkom en tuis laat voel, veral met die koppie heerlike koffie uit haar kombuis en die baie lekker druiwe. Alle/enige geriewe was aan ons beskikbaar gestel, d.i. yskas, vrieskas, kombuis, ens. Baie dankie, Katie. Ons kom beslis weer kuier.

Annemarie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Heerlik, ontspannend, skoon en netjies.

Wat 'n wonderlike plek. Vars melk en vars gebakte brood! Wat meer kan mens vra? Sal enige tyd weer besoek. Baie dankie vir die gasvryheid.

Celeste B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Karoo-gasvryheid op sy beste.

Sal graag weer na die verblyf wil terugkeer. Die ware Karoo-gasvryheid het sy merk gemaak. Baie dankie julle.

Chani M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani M

Fantasties!

Ek wens ons kon langer daar bly. Dit was regtig baie lekker en mooi. Ons hondjies het ook saamgegaan. Baie vriendelik.

Rean K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rean K

Vriendelike diens, skoon en netjiese omgewing, skoon kamers. Lekker tjoppies.

Oulike plek, sal nie omgee om weer daar tuis te gaan op ons roete na Mosselbaai nie.

Linda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Beautiful!

What a lovely place to stay, so comfortable, lovely friendly owners and staff.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie Waardeer die terugvoer. Groete
Katie

Karoo Nights
Zahn C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn C

'n Rustige aand op pad huis toe.

Pragtige ou huis vol geskiedenis in die Karoo wat hierdie jaar sy beste voet voorgesit het. Diens was vriendelik en verwelkomend. Kos heerlik.

Helena B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Baie gerieflik.

Sal beslis weer hier stop vir oornag.

Alida B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Niks.

Daar is niks meer te sê nie.

Susca R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susca R

Ons het die mooi van die Karoo baie geniet en heerlik gekuier op die plaas.

Die ligging is perfek. Ons hou baie van die plaas se ryk geskiedenis en al die antieke meubels in die gastehuis. Die personeel is baie vriendelik en ons sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het so lekker vir die sterregekyk! Ons sal definitief weer daar oornag.

Dennis K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis K

Baie rustig.

Het baie lekker daar gebly en die kos was lekker.

Karien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Geselligheid op sy beste!

Skoon, netjies, gasvry en baie kindervriendelik. Katie is die perfekte gasvrou. Baie dankie vir al die vriendelikheid!

Albert G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G

Skoon, netjies verblyf. Vriendelike diens en baie lekker aandete.

Sien sterre.

Guy S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy S

Karoo Nights was a very convenient, friendly place to break our journey from Joburg to Makhanda.

Friendly host, very well equipped kitchen and convenient location.

Lou B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou B

Lovely hosts who obliged our requests.

The location is lovely and the rooms are great. We really enjoyed stay with Ria and her mom.

Anton M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Rustige verblyf vir oorslaap op 'n lang reis.

Baie stil en rustige plaasatmosfeer. Lekker om te detox van tegnologie.

Lourika H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourika H

Pragtige plek. Swembad en mooi tuin.

Baie mooi plek. Kon in die tuin loop. Kinders het geswem. Lekker aandete geëet.

Tania D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Oorstop.

Karoo Nights is 'n aanvaarbare oorstopplek. Alles was egter nie in werkende toestand nie: televisie en stortkop. WiFi sal 'n welkome toevoeging wees siende dat daar geen selfoonontvangs is nie in meeste areas. Kommunikasie is vir ons belangrik tydens 'n oorstop.

Narindi J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Narindi J

Het oorgeslaap op pad huis toe.

Was gemaklik, skoon en effektief.

Ronel K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K

Lekker atmosfeer en kos was ook baie lekker.

Akkommodasie was gerieflik - beveel dakwaaiers aan.

Paul W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

A lovely, tranquil and comfortable stopover.

A lovely place, as a traveller, to spend a relaxed and quiet night. The meals are great too.

Maryke D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke D

Heerlike kos en vriendelike mense.

Die skaap cutlets en bykosse was smaaklik! Die diens was vriendelik en die kamer baie skoon.

Laetitia R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia R

Enjoyed our stay. Owner is very accommodating and friendly, except that one was cut off from the outside world due to unavailability of TV.

Propose that the of owner install at least Openview in order to save costs on DStv.

Ronelle P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle P

Heerlik!

Plaas atmosfeer, pragtige omgewing! Vriendelik ontvangs, gerieflik en skoon, alhoewel klein dingetjies nie in plek was nie, maar gou reggestel is! Was volbespreek, dalk was dit ongewoon/oorweldigend vir hulle. Ons het heerlike skaapvleis vir aandete gekry, met groente en roomys daarna (apart betaal). Vir die prys voel ek ontbyt kan ingesluit wees!

Ane J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane J

Lekker ontspan.

Mooi plaasatmosfeer. Baie gasvry ontvangs. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Skoon, gerieflike kamers.

Francois N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N

Was baie lekker.

Was heerlik, braai kort bietjie aandag veral as dit reën.

Heidie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidie S

Baie gasvry verwelkom, netjiese en gerieflike verblyf.

Katie was baie gasvry en het ons baie gemaklik laat voel. Met ons aankoms is ons met loadshedding begroet, maar Katie het ons van lampies en 'n warmwaterfles voorsien. Baie rustige omgewing en goed geleë as 'n oornagverblyf. Baie lekker ontbyt saam met ons verblyf geniet.

Andre C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Uitstekende gasvryheid.

Die gasvryheid en lekker kos het vir ons uitgestaan. Daar's niks wat hulle nie vir jou sal doen om jou tyd daar gemaklik te maak nie.

Lucky B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky B

Marvelous.

The place is amazing. Silent for peace of mind.

Eugene H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene H

Plaasatmosfeer.

Ietwat vreemd dat geen selfoonkontak of WiFi moontlik is nie.

Adelaide D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adelaide D

Teleurgesteld.

Dit was ons 2de keur by Karoo Nights, van die handdoeke was vuil, Hulle het gewoontlik aandete beskikbaar, en het 1 dag te vore 'n sms ontvang om te se aandete sal nie bedien word nie a.g.v. vakansiedag. Dit is 'n entjie uit die pad uit, maar dit was nie juis die ekstra ry die moeite werd nie.

Kim V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kim V

Not bad value for money on the accommodation at all, just need to ensure there is enough food for dinner guests.

Main house gardens are just stunning. I feel if guests have pre-ordered food for dinner, theirs should be put aside for them or informed that it's very much a first come first serve. There was not enough sides with the meat for our family.

Rudolph D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph D

Baie basies. Niks spesiaal nie, maar interessant.

Baie basies. Die tema van die plek verstaan ek en hulle probeer dit so te hou, (baie outyds). Baie mense sal dit nie geniet nie en soek eerder die luukshede. Ek en my vrou het dit interessant bevind en ook bietjie rondgeloop. Daar is 'n klomp goed waaraan hulle sal moet werk, behalwe die kos, Baie lekker gewees.

Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Plattelandse genot.

Waarde vir geld, lekke plek vir kuier.

Carizke V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carizke V

Aangenaam vir oornag.

Kommunikasie was nie baie goed nie. Eenhede is netjies en skoon. Personeel wat ons hulp verleen het was baie vriendelik en hulpvaardig. Braaipakkie was baie lekker.

Laurence S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laurence S

Just acceptable as stop-over.

This accommodation is acceptable as a stopover, but in the middle of nowhere, last 5 km on sand road. Absolutely no cellphone reception (voice or data). Food on offer seemed ok, but we did not eat there as we felt it was over priced at R150 per person for what you get and you had to pre-book. Nearest alternative restaurants/takeaway were 20 km away.

Maryke B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Goeie oornag verblyf.

Ons was goed ontvang en heerlike aandete geniet. Die kamer en badkamer was netjies en ons het als tot ons beskikking gehad wat ons vir oornag nodig gehad het.

Roxanne M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne M

Quaint place.

Really loved our stay. Friendly staff and very helpful. Views were incredible at the top of the mountain, a short walk from the house.

Joan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Baie gasvry en vriendelik. Baie lekker geëet by hulle.

Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Cherryl D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherryl D

Spacious and comfortable.

Was very spacious and comfortable. Great overnight stop.

Linda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Just lovely, peaceful and beautiful

Lovely people, lovely atmosphere and stunning furniture.

Chantal S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Fantastiese, beste nagrus in lang tyd.

Met ons aankoms, is ons deur Ria ontmoet. Ons is na ons kamers verwys waar daar die lekkerste sagste bed en kussings vir ons gewag het. Ons het die heerlikste bord kos gehad en 'n lekker nagrus gehad waar ons weer die pad kon aandurf. Ek sal Karoo nights definitief aanbeveel. Dit is bietjie van die pad af maar so die moeite werd!

Brian A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian A

Very Relaxing.

We arrived at about 15h30 and left the following morning at 08h00. We were well received and had a relaxing afternoon. We ate at the dam so did not eat dinner, but had a hearty breakfast which was value for money. There were a number of other guests.

Ruan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Oornag op pad huis toe vanaf die see.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eienaars gaan uit hulle pad om gaste te help met wat hulle benodig. Ek sal beslis Karoo Nights aanbeveel aan enige iemand wat nodig het om in die Gariep omgewing te oornag.

Glenn G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G

Overnight stay in transit from Eastern Cape.

Wonderful, friendly host. Katie Wagner is a caring, considerate. Nothing was too much trouble for her. The food excellent. The location was convient, peaceful and restful. If we had the time, we'd certainly have taken the opportunity to extend our stay. Will definitely recommend to our friends.

Riaan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Wonderlike stil en rustige aand.

Briljante kos. Netjiese akkommodasie. Puik en vriendelike gasvrou. Dankie Katie, ons sal weer daar oorslaap. Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was goed toegerus en baie netjies. Beide etes was heerlik, en die omgewing was wonderlim stil en vreedsaam.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie vir terugvoer. Was lekker om julle te kon huisves. Groete
Katie

Karoo Nights
Casper D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Topklas.

Baie lekker. Vriendelik.

Elsabe F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F

Ons is goed ontvang.

Kos was heerlik en dit het gevoel asof ons by ons eie huis was! Heerlik gekuier.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie, ek waardeer dit.

Karoo Nights
Deon K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Baie vriendelike mense met baie gasvryheid

Die huis waar ons gebly het was baie mooi ingerig en dit was ’n plesier om daar te oornag. Die kos was uitstekend en met baie moeite en liefde gemaak. Ek sal dit definitief aan beveel om by Karoo Nights te gaan kuier.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Karoo Nights
Benita T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita T

Baie lekker!

Die kos en mense was ewe lekker. Sal vir seker die plek aanbeveel.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie, ek waardeer die terugvoer.

Karoo Nights
Charmaine V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Baie vriendelike diens en lekker kos!

Ons is vriendelik ontvang. Die diens was puik. Die kos was baie lekker. Die kamer en beddens was gerieflik.

Erna S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

True hospitality and warm-hearted welcome.

What a wonderful gem. A working farm with beautiful big trees, veg garden and clean lodging, add to that a home cooked meal.

Sumanda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumanda S

Heerlik.

Baie lekker gebly, kos was heerlik, huis skoon, mense baie vriendelik. Sal weer daar oorbly.

Janine R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Waarde vir geld!

Afgesien van die storm wat daar deur is en die krag wat af was, was hulle baie gasvry en vriendelik. Ons het laat daar aangekom en vroeg vertrek weer. Het baie veilig gevoel. Wooneenheid was skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik! Baie dankie ons sal gerus weer daar oornag.

Hettie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie K

Wegbreek-plaasatmosfeer.

Katie het absoluut uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die slegte WiFi ontvangs by die tuinkothuis en die afwesigheid van enige TV is net perfek vir stilte en 'n wegbreek van die stadslawaai. Karoo Nights is 'n entjie van die N1-hoofpad, maar dit is 'n maklike en veilige pad. Beste ontbyt wat ons in 'n lang tyd gehad het! Dankie Katie, ons sal definitief weer by Karoo Nights oornag. Jy is 'n vyfster gasvrou.

Marthinus L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L

Perfekte, rustige oornagplek op 'n mooi plaas.

Ons was vlugtig op die plaas maar sal graag weer terugkom. Die kothuis was snoesig in die koue en baie mooi. Ons het rerig lekker oornag. Katie het soveel moeite gedoen.

Karoo Nights se terugvoer

Lekker om die rustigheid te kan deel. Groete

Karoo Nights
Jen F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen F

We enjoyed the night.

The farm is quiet and a good stopover. A little out the way if going to CT. We traveled to Venterstad onto Port Elizabeth.

Garry W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry W

A quiet country stay.

This is a good spot out on the countryside to get away from the busyness of life. I'd stay there again in the future.

Ria H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria H

Baie rustig, baie skoon. Ongewoon.

Baie veilig, genoeg sekuriteit. Baie basiese akkommodasie. Ontbyt was skraps, maar smaaklik. Indien jy luuksheid verwag, is hierdie nie die plek vir jou nie.

Hamilton X - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hamilton X

Slightly off course for traveller's from Gauteng.

It was perfect secluded calm night away from the noise.

Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Kos uitstekend. Kamers benodig versorging.

Kamers en badkamers nodig aandag en opknapping.

Janita V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janita V

Was lekker en die kos was heerlik.

Dit is nie lekker geleë nie, dit is bietjie uit die pad en ver van alles af.

Hanlie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie W

Heerlike kos en goeie verblyf.

Die location op die email het ons nie na die gastehuis gelei nie. Dit was nogal 'n frustrasie. Stel voor dat dit opgedateer word.

Jeanne D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

Lekker gebly naby die Dam.

Ons het oorgeslaap op pad vanaf die Oos-Kaap terug na Gauteng. Die gastehuis dateer uit die dae toe die Oranje/Visrivier-tonnel gebou is en is pragtig gerestoureer. Die blyplek het ruim en gerieflike kamers en bedien ook aandetes sowel as ontbyt. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Lené K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lené K

Rustig.

Indien jy laterig wil arriveer om net die nag te wil oorslaap is dit heerlik. Ons het ongelukkig baie vroeg opgedaag (en is goed ontvang) om die "plaaslewe en omgewing" te verken, maar die geleentheid was nie daar nie. Daar is ook geen TV en swak WiFi in die kamers.

Lucia P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia P

Lekker rustig.

Al probeem was dat kontak moeilik was met Karoo Nights, maar na ons verblyf verstaan ek hoekom, sein is maar skraps.

Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Rustigheid.

Rus vir die siel en asemrowende uitsig.

Casper Jan Hendrik K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Casper Jan Hendrik K

Plaas-ervaring.

Goeie plaas-ervaring vir die wat hou van plaaslewe.

Monè B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monè B

Perfek vir 'n oornag stop.

Ons was ongelukkig geskuif van ons oorspronklike kamer na een by die voordeur - waar die gordyne deursigtig was en mense op die stoep kon deur dit sien. Gerieflike eerlikheidskroeg en pooltafel, asook lekker dam om in te swem.

Ricardo O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ricardo O

Quiet farm house.

Cell reception is very bad.

Martie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martie M

It was okay.

Beslis net vir oornag, rotte in die dak het baie gepla - alles was darem baie skoon en netjies, dankie.

Johan F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan F

Onaangenaam

Geen warm water of elektriesiteit nie. Kos was uitstekend. Beveel glad nie aan vir mense met babas nie.

Rene P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rene P

Nie goeie waarde vir geld nie.

Ons was teleurgesteld toe ons aanmeld by Karoo Nights na 'n lang dag op die pad. Die foto's soos op die webblad aangedui van die kamers, algemene area and werf is besonder misleidend. Die gevoel by Karoo Nights herinner aan 'n universiteitskoshuis en instandhouding nie volgehou nie. In die kamer was die TV buite werking, daar was geen ventilasie nie, vlieë was 'n irritasie en die bed was stokoud. Daar was ook nie melk in die yskas nie. Ek en my maat het die perseel vroeg die volgende oggend verlaat uit skone ongemak. Aandete was wel lekker en personeel was baie vriendelik maar oor die algemeen nie goeie waarde vir die tarief nie.

Judy S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Oornag op pad na Plettenbergbaai.

Ons het oornag by Karoo Nights op pad na ons vakansie in Plettenbergbaai (4 volwassenes en 5 jong kindertjies). Alles was pragtig en netjies. Ons het ook 'n heerlike aandete op die perseel geniet. Almal was baie vriendelik. Ons kindertjies was ook gevra of hul die lammetjies wil help melk voer. Sal beslis die plek onthou vir die toekoms.

Karoo Nights se terugvoer

Julle was lekker om mense soos julle te huisves.

Karoo Nights
Cornet K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornet K

Ons het baie lekker gebly! Verblyf het ware plaasatmosfeer geskep, was lekker ruim en mooi skoon.

Die kinders het die melk gee aan die lammetjies vreeslik geniet! Die plaasdam swem was lekker afkoelend en ons aandete was heerlik!

Karoo Nights se terugvoer

Dankie waardeer!

Karoo Nights
Christiaan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M

Heerlike kuier op pad Oos-Kaap toe.

Beveel die Karoo lam-aandete aan! ’n Bekwame span.

Annemarie H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Veilige, rustige omgewing en goeie gasvrou.

Dankie vir jou gasvryheid Katie. Ons het baie welkom gevoel. Dit sal definitief ons nommer 1 keuse wees as ons weer in die Gariepdam-omgewing oornag.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie, ek waardeer.

Karoo Nights
Deon D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Rustig en netjies.

Was aangenaam om daar te bly, perfek vir 'n aand se oorslaap na 'n lang dag op die pad.

Greg T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Greg T

Beautiful setting and a comfortable clean room.

I would recommend this as a overnight stay.

Marí V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marí V

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Ons het heerlik gebly. My sussie se dogtertjie was mal oor die diere, en die kos was heerlik! Vriendelike en fantastiese diens.

Michelle G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

We were contacted on the day to offer us dinner but we decided to self cater. Very friendly family.

I just suggest some more and bigger pots for cooking for a large group as the cottage can sleep a lot of people and we also needed spare toilet rolls. I am sure we will be back.

Karoo Nights se terugvoer

Thank you for suggestion. Will see to it.

Karoo Nights
Adnaan H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adnaan H

What a lovely experience.

I absolutely loved this place.

Elize B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Uitstekend

Behalwe dat Karoo Nights so ver weg geleë is op 'n grondpad, is dit voorwaar 'n juweel van 'n plek daar in die vlakte. Met ons aankoms die Saterdagmiddag, was ons hartlik verwelkom, en was ons vinnig gehelp om ons kamers te kry.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie, die terugvoer gee mens krag.

Karoo Nights
Heleen K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K

Helena is 'n fantastiese gasvrou, vriendelike ontvangs, rustige omgewing.

Ruim groot kamers in 'n rustige omgewing.

Karoo Nights se terugvoer

Goeie more Heleen,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer - dit was ook lekker om julle te ontmoet.
Helena

Karoo Nights
Leana C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana C

Vinnig, in en uit. Laterig daar aangekom en vroeg weer uit.

Baie vriendelik verwelkom. Enigste raad is dat daar beter ventilasie in die kamers moet wees. Ons het baie warm gekry.

Karoo Nights se terugvoer

Ons kyk na oplossing rondom ventilasie.

Karoo Nights
Prieur L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prieur L

Heerlike ligging. Waarde vir geld.

Chalet 3 was heerlik. Baie netjies met als wat jy verwag en 'n mooi uitsig. Werkers se honde het net bietjie te veel geblaf en alhoewel die webtuiste noem dat troeteldiere nie toegelaat word nie, het al die ander reisigers honde saamgebring wat ook effens steurend was, maar dit was 'n heerlike oorslaap en pragtige omgewing.

Marijke B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke B

Classic, animal friendly, peaceful.

Surrounded by beauty.

Jp C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp C

Aangenaam en baie vriendelike mense. Goed ontvang. Geen negatiewe ervarings behalwe aanbeveel dat die grondpad dalk geskraap kan word. Baie lekker oorslaapplek.

Sien sterre.

Sandra E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra E

Lekker rustige atmosfeer met goeie diens.

As ek kon raad gee - sit die minimum in die kombuis - ons het nie besef daar sal nie eetgerei beskikbaar wees nie . Ons het aangeneem as daar 'n kombuis is, het hy kombuis dinge in!

Karoo Nights se terugvoer

Dankie vir die raad sal defnitief die kombuis toerus!

Karoo Nights
Karin B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B

Baie lekker oorgeslaap.

Baie vriendelike mense. Behulpsaam. Kos heerlik.

Marene M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marene M

Baie vriendelike diens. Lekker kos. As jy nie omgee vir net 'n dak waaier in die middel van die somer nie dan sou ek dit aanbeveel andersins nee. Mens kan nie slaap met die hitte en geen lugsirkulasie in die kamer nie.

Sien sterre.

Charles V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V

Karoonag-ervaring.

Rustigheid onderbreek deur honde wat aanhou blaf. Nie die vriendelikste gasvrou in die wêreld nie. Melk is bepaald 'n baie skaars kommoditeit. Baie lekker aandete geniet.

Rethabile G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Rethabile G

It was okay though the place has no pool, no television, just an old farm place.

The price is high for nothing and then there are cats and dogs everywhere.

Madelein O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O

Rustig.

Wat 'n wonderlike plekkie. Etes uit die boonste rakke.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie, Madelein.

Dit is lekker vir ons wanneer die gaste tevrede is. Ons vertrou ons sien julle gou weer.

Geseënde 2020 vir julle.

Helena

Karoo Nights
Gerrie H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie H

Baie lekker gebly met vriendelike gasheer.

Sien sterre.

Karoo Nights se terugvoer

Dankie, Gerrie - ons waardeer! Hoop ons sien julle gou weer, hoor!!

Hentie & Helena

Karoo Nights
David W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Highly recommendable stop over.

A well run establishment. We were contacted prior to our arrival in order to arrange for supper preferences etc, and given directions to the farm, in case you were not sure. A very friendly welcome on arrival to a clean and safe stop over. A delicious and freshly prepared leg of Karoo Lamb with vegetables was served, and a well-stocked bar had a cold bottle of wine waiting for us. Peace and quiet for the night's rest, a hot bath, and a hearty breakfast the next morning, before leaving. Can strongly recommend a visit to them.

Louis L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Ons sal definitief weer daar oornag.

Baie vriendelik ontvang, kos van hoogstaande gehalte. Lekker rustige Karoo-atmosfeer.

Ehrhard F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ehrhard F

Warm, tuis gevoel.

Die maaltyd was baie lekker en ek het tuis gevoel asof ek by ou vriende op 'n plaas oorbly.

Michelle V - Jan 2019
Algehele gradering