Vosburg Akkommodasie by Karoo Oase | LekkeSlaap
+23
+23

Karoo Oase

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 138, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Karoo Oase bied gerieflike selfsorgverblyf in Vosburg.

Gaste kan tussen 3 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 3 gaste het kies. Elke kamer het 'n privaat buite-ingang en lugversorging. Twee van die slaapkamers het enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 1 van die badkamers het ook 'n bad. Yskassies en koffie- en teemaakgeriewe word ook in die slaapkamers voorsien.

Die kamers deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is. Etes kan in die eetkamer geniet word en gaste kan ook in die sitkamer ontspan.

Die leefarea lei na 'n agterstoep met 'n ingeboude braai. Hout en braaipakke is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is op die omheinde perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Karoo Oase
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van Rensburg-straat 138, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Oase het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 138, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcrhUTZ3sbrZ17krM4mhbJ1MnCuu5nybux2noCQqoEyac9SrKbz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 138 Van Rensburg Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-21:00 10:00 -30.575386164936 22.879288936176
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za