Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Palet

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Karoo-Palet
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Justin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, quiet and comfortable.

The owners were friendly and welcoming. They went above and beyond by arranging a dinner for my wife and me at a nearby game lodge when they found out we were on honeymoon. The room was very comfortable and the views were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Thank you, Justin.

Karoo-Palet
Vanessa G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Sal dit definitief weer gebruik.

Dit is baie skoon en netjies. In 'n baie rustige buurt met 'n pragtige tuin en uitkyk. Daar is lugversorging, WiFi en 'n gasgeiser. Die gasvrou is vriendelik, kommunikeer vinnig en is maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie dankie, Vanessa. Waardeer jul positiewe terugvoer.

Karoo-Palet
Jana M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het baie lekker gebly by Karoo-Palet. Dis mooi netjies en ons was baie vriendelik ontvang. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging met huislike atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Die fasiliteite is goed en die uitsig pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, fun.

Tannie Louise and Oom Willie are so friendly, attentive, helpful and friendly. Our stay was very comfortable and great. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Charmaine, was 'n plesier om jul te huisves. Ons waardeer jou pragtige terugvoer. Dankie. Swifts

Karoo-Palet
Anja L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Enkelreisiger

Netjies, rustig, pragtige uitsig.

Baie dankie vir al jul behulpsaamheid en gasvryheid! Ek sal baie graag weer wil kom en langer wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Dankie Anja. Enige tyd welkom! Louise

Karoo-Palet
Peter E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir besoek aan Oudtshoorn.

Ideale verblyf vir deelname aan 360 MTB-fietswedren.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot plesier om jul fietsryers te verwelkom. Louise, Karoo-Palet.

Karoo-Palet
Isabel C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel C
Gesin met tieners

Awesome!

Pragtige, skoon verblyf naby alles maklik om elke dag iets nuuts te beleef. Eienaars baie hulpvaardig Sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie vir ’n onvergeetlike 4 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie dankie. Altyd n voorreg om gaste te ontvang en met hul te deel waarmee ons geseën is.

Karoo-Palet
Marco M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco M
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en baie welkom gevoel by die tannie en oom wat so vriendelik is, baie mooi tuin en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie dankie. Jul altyd welkom.

Karoo-Palet
Gaynor A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gaynor A
Gesin met tieners

By aankoms het die eienares ons onwelkom laat voel en dit het 'n wrang smaak in my mond gelaat.

Die woning is netjies en gerieflik. Ongelukkig het sommige van die eienares se aanmerkings ons aanstoot gegee. By ons aankoms het sy ons behoorlik die Leviete voorgelees. Ons het die indruk gekry dat sy van mening is dat ons nie die reëls sal nakom nie. Wonder hoekom?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie jammer dat ons verwelkoming verkeerd verstaan is. Probeer altyd ons gaste welkom laat voel. Dankie Louise. Volgende keer, asb as enige iets pla kan jy dit met ons persoonlik opneem, dan kan ons dit regstel.

Karoo-Palet
Aryna E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aryna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en genotvol!

Puik ligging en eienaar het uit haar pad gegaan om ons toegang te gee en tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Rustig, netjies en privaat.

Sal met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, pragtige eenheid wat netjies en prakties toegerus is.

Karoo-Palet is op die rand van Oudthoorn met 'n lieflike uitsig oor veld en die Swartberge. Goeie kommunikasie rakende beurtkrag en area-inligting deur Louise. Regtig tuis gevoel en sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Dankie Christo, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Louise en Willie.

Karoo-Palet
Conrad B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was Fantasties! Rustig en pragtig!

Was heerlik en ek beveel vir seker Karoo Palet aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

Beleef 'n vernuwing van liggaam en gees.

Karoo-Palet was ons toevlug tydens ons vakansie in Oudshoorn oor die Kersseisoen. Geleë op die rand van die dorp voel mens asof jy eerder op 'n Karoo-plaas kuier met die rustigheid en stilte wat mens omvou wanneer jy in die swembad baljaar of onder die groot onderdakstoep sit en die maan oor die veld sien opkom. Moenie laat die ligging jou mislei nie, want nie net is mens binne minute by groot supermarkte vir proviand nie, maar ook is dit baie sentraal geleë om al die wonderlike toeriste-aantreklikhede wat Oudshoorn en die omliggende gebiede bied, te ervaar. Ons eenheid het die hele grondvloer beslaan en al die vertrekke was baie ruim en kunstig gemeubileer. Die lugversorging het vir lafenis gesorg tydens die hittegolf-toestande wat selfs in die nagte voortgeduur het. Die addisionele koste vir die skoonmaakdiens was goed spandeer en selfs die wasgoeddiens het ons verras deur ons klere te kom haal en terug te besorg op dieselfde dag. Die oopplan kombuis met elektriese stoof het 2 mediumgrootte-yskassies wat handig te pas gekom het vir al ons koue proviand. Ek sou meer pakplek verkies het vir kruideniersware, maar met al die wonderlike restaurante in the nabyheid (2 bied selfs 'n gratis Uber-diens) sou die kos net vermors geword het. Hierdie is voorwaar een van daardie wonderlike plekke waar die webfoto's nie die werklikheid gestand kan doen nie. Die gasvryheid en vriendelike behulpsaamheid van ons gasheer en gasvrou laat mens voel dat jy familie is en dus was ons verblyf voorwaar 'n vernuwing van liggaam en gees. Sou ek weer in Oudshoorn vakansie hou, sal Karoo Palet beslis my eerste verblyfkeuse wees. Karoo Palet is hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, koel kamer met mooi uitsig.

Pragtige, skoon kamer en geriewe. Heerlike swembad om in af te koel. Privaatheid klein bietjie van probleem want mens lê op bed en hoor hoe gesels eienaars in hul huis. Anders heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek.

Karoo-Palet, dit het die wonderlike uitsig van bo. Die plek is pragtig ontwerp met kamer, toilet, kombuis en balkon wat so mooi inmekaar pas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drinie J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drinie J
Gesin met tieners

Dis 'n fantastiese plek om te bly.

Die blyplek is baie skoon, netjies met die mooiste uitsig. Die ontvangs wat uitstekend. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janette H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette H
Gesin met tieners

Fantasties.

'n Baie ruim, netjiese huis. Goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Pragtige skoon swembad, tuin en stoeparea. Vriendelike eienaars. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die oomblik toe ons daar stop is ons vriendelik verwelkom. Baie mooi kamer en badkamer. Als was netjies en baie skoon. Baie veilige area en die mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cp M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cp M

Baie netjies en keurig.

Baie netjies, keurig en smaakvol en vriendelike ontvangs deur gashere. Dankie vir DStv bouquet met KykNet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Dit was n groot plesier on CP hul hier te ontvang. Lekker om jul te ontmoet! Louise en Willie

Karoo-Palet
Roberto C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roberto C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker, perfek geleë en die sonsopkoms was pragtig die volgende oggend. Sal beslis weer besoek.

Was beslis die moeite werd om af te pak by hierdie bestemming. Die oudhede van die huis is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Dankie. Waardeer!
Willie en Louise

Karoo-Palet
Theo S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassing.

Vriendelike diens, netjies, skoon verblyf, modern met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie dankie Theo. Julle is altyd welkom om terug te keer. Dankie vir jul bedagsaamheid teenoor ons. Ons waardeer dit. God seen jul op jul jaar wat voorle.
Louise en Willie

Karoo-Palet
Caroline S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S
Saam met vriende

Lieflike, veilige en rustige atmosfeer met die mooiste uitsig.

Ons het heerlike gebly en wonderlike ruim fasiliteite met pragtige view en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik tot in die fynste detail!

Louise en Willie het 'n passie vir perfeksie in terme van netheid, sorg en fynere detail. Hulle het die gastehuis self ontwerp en gebou. Ons ervaring was een van nethied, sorg en omgee in 'n baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Herman dit was 'n groot voorreg om sulke bedagsame gaste hier te ontvang.Ons is baie dankbaar elke dag om dit wat ons hier ervaar met jul te kan deel. Elke dag besef ons dat als rondom ons is n voorreg en net geleen. Ons sien jul dv weer in April met die fietsry.

Karoo-Palet
Le-rie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-rie V

Net een woord: Fantasties!

Die oomblik wat ons daar gestop het is ons ontvang met 'n vriendelike verwelkoming. Ons kamer was so netjies en die uitsig pragtig. Sal beslis weer daar gaan bly en nêrens anders nie. Dankie vir die oom en tannie se gasvryheid en geselsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Le-rie.
Dit was n groot voorreg om jul hier te kan ontvang en met jul te deel wat vir ons elke dag n wonderwerk is.
Welkom enige tyd weer hier by ons.

Karoo-Palet
Carine S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S
Besigheidsreis

'n Ongelooflike ervaring, ek sal beslis weer gaan!

Die vriendelikheid, rustigheid, netheid en alles was ongelooflik. Ek het al in baie gastehuise oornag, maar hier is werklik moeite gedoen om ons so tuis en gerieflik as moontlik te maak. Die eienaars het meer gebied as wat verwag is. Dit was werklik een van die beste ervarings ooit ... ek sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie dankie Carine. Dit was 'n groot plesier om jul hier te ontvang. Jul is enige tyd welkom. Mooi dag. Louise en Willie

Karoo-Palet
Dick Van Der Meer N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick Van Der Meer N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wij hebben genoten van het appartement, onze gastgevers waren heel vriendelijke en gastvrije mensen. Wij adviseren Karoo Palet wanneer je Oudtshoorn bezoekt

Wij hebben balie genoten van het verblijf daar. De zorg en de aandacht van Louise en haar man waren fijn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom hier by ons, dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom by ons oase hier in die Klein Karoo.

Groete,
Willie en Louise

Karoo-Palet
Stephan J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, huislike gasvryheid.

Baie netjies, skoon en uiters gerieflike akkommodasie. Warm ontvangs met 'n huislike atmosfeer sonder 'n TV. Dit was wonderlik. Baie dankie vir die lekker gesels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Baie dankie Stefan. Dit is 'n riem onder die hart om te hoor julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom! Met sulke bedagsame gaste is dit die moeite werd om Karoo-Palet te bedryf.

Groete,
Willie en Louise

Karoo-Palet
Tracey H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons sal verseker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo-Palet se terugvoer

Dankie Tracey. Wonderlik om te weet dat gaste met n glimlag ons hartsplek verlaat.

Karoo-Palet
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwarriestraat 43, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYWFlMzAyLTYxZjEtNDFiMi04YjZiLTY3NTZkNzMwZjY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 43 Gwarrie Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.569773006829 22.195877730846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem