Karoo Piano Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo Piano Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis in Beaufort-Wes.

Dié huis het slaapplek vir 6, antieke meubels en houtvloere. Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sit- en eetarea. Die huis het ook lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n tuintjie en braai-area. Daar is sekuriteitsligte en oorgenoeg veilige parkeerplek.

Karoo Piano Guest House is naby restaurante en winkels. Trekpleisters in Beaufort-Wes sluit Beaufort-Wes Museum en Christian Barnard Museum in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Piano Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za