Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Pomp

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 164, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal as 'n oornagstop vir gaste wat deur die dorp reis.

Die woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is daar 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar en gaste kan dit op die stoep of in die tuin geniet. Gaste is welkom om van die braaigeriewe onder die groot skaduryke peperboom gebruik te maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en daar is genoeg ruimte om 'n karavaan of 'n 4x4 te parkeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Pomp sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Karoo Pomp
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Humanstraat 164, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Pomp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 164, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2602e93833f8b74fc63a3c97debb96b0fc9ca33079c0399744ed7055a0a3470e694e5d7ffcfb2c4a38e57809fd5678c4b432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 164 Human Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.57728 22.87909