LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Pomp | LekkeSlaap
+18

Karoo Pomp

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 164, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal as 'n oornagstop vir gaste wat deur die dorp reis.

Die woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is daar 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar en gaste kan dit op die stoep of in die tuin geniet. Gaste is welkom om van die braaigeriewe onder die groot skaduryke peperboom gebruik te maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en daar is genoeg ruimte om 'n karavaan of 'n 4x4 te parkeer. Die erf is omhein en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Pomp sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Karoo Pomp
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Humanstraat 164, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Pomp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 164, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2602e93833f8b74fc63a3c97debb96b0fc9ca33079c0399744ed7055a0a3470e694e5d7ffcfb2c4a38e57809fd5678c4b432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 164 Human Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.57728 22.87909
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!