LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Retreat Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Karoo Retreat Guesthouse

Standaard-dubbelkamer
was R700
Vanaf R560
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, WiFi en 'n TV met DStv in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriwe, ’n yskassie en ’n mikrogolfoond. Die kamer het ’n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal R200. Ontbyt kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Villa
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

'n Pragtige afgewitte dubbelverdieping-villa met droë steenmure. Elke villa het lugversorging en beskik oor ’n hoofslaapkamer op die boonste verdieping, ’n badkamer met ’n stort, ’n ten volle toegeruste kombuisie en ’n ruim sitarea met slaapbanke. Die kombuisie is met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en lei na ’n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal R200. Ontbyt kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R700
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hek 1, Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c927854d88d5f7b9807ef61fc7ff99ef5e862265cf44afdad0657cf251cee5b115a44cec2a0c07b01c3a51e735cdd149de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R560  per nag (plek vir 2) 205 5 1 5 Gate 1, 41 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.582159900549 22.197084724903
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!